LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskus Sentraal | LekkeSlaap
+20

Weskus Sentraal

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifsingel 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Weskus Sentraal is in Vredenburg geleë en is naby die dorp Langebaan met sy bekende Mykonos Casino, vlieërbranderry-geleenthede, verskeie winkels en restaurante. Vredenburg is ook net 20 km van Velddrif, St Helenabaai, Paternoster, Jacobsbaai, Saldanha, en die Weskus Mall af.

Verblyf word aangebied in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, stapelbed en enkelbed. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stofie en oondjie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak.

Braaigeriewe en buitemeubels is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Weskus Sentraal sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Weskus Sentraal
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tortelduifsingel 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Sentraal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifsingel 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YzBmODk1LTJmYmEtNGIzNC1hMmFhLTFhMjBjNDMzN2M2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 4 persone) 7 5 1 5 3 Tortelduif Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -32.89784 17.99342
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!