LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskus Sentraal | LekkeSlaap
+20

Weskus Sentraal

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Weskus Sentraal
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johanku M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanku M
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het.

Alles wat jy nodig het in selfsorg-eenheid.

Hannes B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Baie aangename gasheer Paul.

Netjies en skoon geriewe. Baie privaat en vir jou geld. Als wat ons nodig gehad het met ons troeteldiere. Kan Weskus Sentraal definitief aanbeveel.

Tessa C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Plekkie het als wat jy nodig het. Paul is baie vriendelik.

West Coast Central was net soos foto's en mooier.

Weskus Sentraal's terugvoer

Baie dankie Tessa.

Jou terugvoer word hoogs waardeer. Jy was n wonderlike Gas.

Groete,
Paul

Weskus Sentraal
Jan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Beter kan mens jou nie indink nie.

Die akkommodasie is ruim en netjies. Die elektriese apparate is in puik werkende toestand. Die stort se kraan werk. Handdoeke is skoon en vars. Gasvryheid ongelooflik. Beveel hulle aan sonder voorbehoud.

Melinda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, tannie baie vriendelik.

Oulike plekkie, stil area.

Desroy V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desroy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig gewees, goeie slaapbeddens om te slaap net waar jy wil.

Als was op sy plek gewees. Die gasheer was vriendellik. Privaat ingang na jou plek. Jy hoef glad nie eens komberse saam te bring. Die hangers was 'n bonus punt.

Weskus Sentraal's terugvoer

Baie dankie vir die great resensie.
Groete,
Paul

Weskus Sentraal
Japie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gewees. Mense gasvry gewees.

André S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en goed geleë.

Die gastehuis is is nie nuut en modern nie, maar baie netjies en skoon. Alles wat 'n persoon nodig het is beskikbaar en dit is veilig in die area. Die plek is ook baie sentraal geleë en maak besoeke aan verskeie plekke in die omgewing vinnig moontlik. Kan die gastehuis werklik aanbeveel.

Schalk H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare en netjiese verblyf.

Paul is 'n aangename gasheer en laat jou dadelik tuis voel. Goeie verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Vanaf
R680
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifsingel 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YzBmODk1LTJmYmEtNGIzNC1hMmFhLTFhMjBjNDMzN2M2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 3 Tortelduif Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -32.89784 17.99342
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!