Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Nest Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jo-Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir West Nest Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Megan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend, glad nie waarde vir geld nie.

- Die TV werk, maar daar is geen DSTV nie. Daar is slegs 'n bad, geen stort nie. Die derde persoon slaap in die kombuis sonder 'n waaier of lugversorger. Ons is eers ingelig dat die hoofgebou afgebrand het toe ons daar aankom. Die WiFi werk slegs in die "ontvangs"-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aelene R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aelene R
Gesin met klein kinders

Lovely spot, clean and well equipped cottages, due to a fire the reception and restaurant area was unavailable, but they made a plan to accommodate us in the church for dinner.

Good spot, lovely, clean and well-equipped cottages. Kids were happy with all the animals around, lovely scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This venue is truly a hidden gem.

A secluded game farm with welcoming reception, homely bar, great restaurant and absolutely superb accommodation. Lovely thatched houses, all overlooking the bush. Fully furnished and well equipped with stove, oven, microwave, kettle etc etc. A self-catering dream with lots of space, dining area, lounge furniture and an open verandah with braai facilities. Parking for the car was under thatch, alongside the entrance to the house. Had we known the true conditions of some of our other venues, and had rating the accommodation been the reason for our Namibian adventure, we would have added a few extra nights at West Nest onto our agenda. The wild and prolific birdlife and tame game wondering around the farm helped us relax and truly enjoy the peace at West Nest. Would we return? For sure, bringing family and friends to enjoy the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, rustige plek met mense wat jou sommer laat tuisvoel en uitstekende diens gee

Dit was lekker met al die diere op die werf wat vry rondloop vir 'n stapsjapie te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

West Nest Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer u positiewe terugvoering.
Ons hoop om u heel gou weer te kan verwelkom.

Vriendelike groete,
West Nest Lodge Bestuur en span.

West Nest Lodge
Elaine E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, uitstekend!

Die lodge was vir ons 'n belewenis. Mooi plek. Mooi eet- en kroegarea. Die voëlhokke was uitstekend. Ons het baie diere gesien en ook koedoes wat kom eet het in die varke se hokke. Die swembad is ook baie mooi. Chalets was ook baie gerieflik en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

West Nest Lodge se terugvoer

Goeie dag.

Baie, baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Ons is bly dat u die kuier geniet het en hoop om u gou weer te kan ontvang.

Vriendelike Groete van die West Nest Lodge bestuur en span.

West Nest Lodge
Elanie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie E

Vrede op aarde.

Alles was perfek, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronelle R
Saam met vriende

Aangenaam.

Swak toegangspad. Vir die prys sou 'n yskas en eetgerei by die tente welkom wees. Andersins vriendelike ontvangs

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

As ek voorstel kan maak, is dat daar beter beligting in tent gesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos en lekker kuier!

Baie lekker gekuier. Dit voel asof mens jou familie weer sien na 'n lang tyd alhoewel jy hulle vir die eerste keer ontmoet het. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B6, Klein Begin-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnH8Gc3iI9JkjVLdb2EjS2rLw2G6tAcFwTJUn19s2oNVDGnQo7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 B6 Farm Klein Begin 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.442902754072 18.713200498696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem