LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by WeStay Westpoint Apartments | LekkeSlaap
+24

WeStay Westpoint Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 89, H/v West Road South en Grayston-rylaan, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

WeStay Westpoint Apartments is net 'n paar tree van Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af. Dié woonstel-suites bied gerieflike en sakpas-akkommodasie met al die geriewe van 'n hotel teen 'n baie laer prys aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die verblyf bestaan uit 25 woonstelle wat elk elegant gemeubileer is en gemaklike beddens, 'n badkamer, 'n 32'' LCD-TV met DStv Explora en 'n volledig toegeruste kombuis het. Ons woonstelle spog elk met 'n balkon met ongelooflike uitsig oor die stad.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi, rolstoelvriendelike geriewe en veilige parkeerplek in.

Ons het 'n tuiste vir sakelui, gesinne en vakansiegangers geword wat Johannesburg besoek. By Westpoint Executive Suites bied ons die geriewe van 'n tuiste en die luukse van 'n hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir WeStay Westpoint Apartments
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Grayston-rylaan 89, H/v West Road South en Grayston-rylaan, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink WeStay Westpoint Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 89, H/v West Road South en Grayston-rylaan, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNmY0MWNiLTgwNmMtNDc0ZC1hZjA0LTk0NWEyNDJmMjZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 89 Grayston Drive Cnr West Road South & Grayston Drive 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.098577276461 28.054887526706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!