LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by WestBed | LekkeSlaap
+41

WestBed

13 resensies
Gastehuis
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 23 Januarie 2021

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 099 R659 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in ’n selfsorggaste-eenheid in Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy besienswaardighede kan verken.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -slaaparea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n sitkamerstel, TV met DStv en die kombuisie is met 'n kombinasie-oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas, broodrooster en ketel toegerus. Gaste het ook gratis toegang tot WiFi.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit die Langebaan-strandmeer, Country Club Gholfbaan, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale Park, swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en seekajakvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by WestBed sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir WestBed
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink WestBed het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 099
Vanaf R659
per nag (vir 2 persone)
was R1 099
Vanaf R659
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b104550f9cf52070be41caa83500b7399ba88453db3d16b6966973860b7ba58679df81eac10a0a4df4cd47c79a0a88d5c32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 099, nou Vanaf R659  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 25 Troon Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -33.083868608341 18.046227850375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!