WestBed
Opsomming van Resensie
Hilde N - Jan 2021
Gemiddeld
Netjiese, skoon en gemaklike verblyf.
WestBed's terugvoer
Hello Hilde en Jantjie
Baie dankie vir julle terugvoering! Dit was super awesome om julle te ontmoet en huisves hier by ons. Baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Kom kuier gerus weer! Weskusgroete, Johan
Debbie A - Des 2020
Gemiddeld
Luxurious accommodation, friendly host. Excellent food on request.
WestBed's terugvoer
Dear Debbie and Rufus
It was such a pleasure to host and accommodate you guys. You are so special and we became like good friends in such a short time. It was such a blessing to me to do your Christmas lunch for you! Thanks for your support and I really wish to see you again soon. Kind regards, Johan
Carisca S - Des 2020
Gemiddeld
Skoon. Netjies. Baie spesiaal opgemaak. Naby aan alles.
WestBed's terugvoer
Hello Carisca en Jakie! Ons was werklik blessed om julle te kon huisves en veral op julle wittebrood! Dit was werklik heerlik om julle te kon ontmoet en huisves en hoop om julle gou weer te sien. God se rykste seen vir julle en mag julle huwelik geseend wees en n lig vir die wereld! Liefdegroete, Johan
Clayton S - Des 2020
Gemiddeld
Dit was ongelooflik.
WestBed's terugvoer
Goeie dag Clayton,
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd welkom terug en hoop om julle sommer gou weer te sien! Kom gerus weer. Alle seeninge vir 2021
Romario V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik, netjies en veilig met n relatiewe goeie ligging. Het alles tot ons beskikking gehad.
WestBed's terugvoer
Goeiedag Romario, baie dankie vir jou spoedige terugvoering en resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was werklikwaar so aangenaam om julle te huisves en ek hoop om julle so spoedig moontlik weer te sien. Geniet die res van julle vakansie in die Kaap, dis werklik n pragtige en spesiale plek. God se seeninge vir julle.
Groete,
Johan. WestBed
Colleen R - Jan 2020
Gemiddeld
WestBed is keurig gemeubileerd en 'n baie netjiese plek. Die eienaar was baie behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om ons te help toe ons verlore geraak het.
WestBed's terugvoer
Goeie dag Colleen, baie dankie vir jou eerlike terugvoering.
Dit is baie belangrik vir ons besigheid om terugvoering te ontvang om te verseker ons streef daarna om te alle tye puik diens te verskaf.
Jou terugvoering word opreg waardeer. Julle is altyd weer welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
God se seeninge vir julle.
Groete,
Johan
WestBed
Lynette S - Jan 2020
Gemiddeld
Benodigde oornagverblyf in Langebaan.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Needed overnight accommodation in Langebaan.
What a wonderful place with an equally wonderful host, Johan. I was pleasantly surprised when he made contact with me directly once website had confirmed the booking. He sent me the location and other useful information we required, even sending me links of various places of interest in and around Langebaan. Our accommodation was tastefully decorated, stocked with coffee, tea, sugar, milk, etc - we even had a washing machine at our disposal! Everything was clean, neat and tidy.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
WestBed's terugvoer
Dear Lynette, thank you so much for the feedback. This is highly valued and much appreciated and equally important for our business. We would love to welcome you back in the future. God bless. Regards, Johan. WestBed
Daniell O - Jan 2020
Gemiddeld
Ek sal beslis WestBed aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreekkansie soek. Ons was baie goed ontvang en het sommer tuis gevoel.
WestBed's terugvoer
Goeie dag Daniell, baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Dit word opreg waardeer en is baie belangrik vir ons besigheid om te alle tye goeie diens te verseker. Julle is altyd weer welkom. God se seeninge. Johan, WestBed
Michelle M - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly! Baie netjies en beskik oor alles wat mens benodig. Sal beslis weer daar bly wanneer ons in Langebaan kom.
WestBed's terugvoer
Goeie dag Michelle, baie dankie vir jou eerlike terugvoering wat baie waardeer word en belangrik is vir ons besigheid. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom julle is altyd weer welkom. God se seeninge vir julle. Groete, Johan. WestBed
Jeanine S - Jan 2020
Gemiddeld
Die verblyf was baie lekker, die plek was baie netjies.
WestBed's terugvoer
Goeie dag Jeanine, baie dankie vir jou eerlike terugvoering wat baie waardeer word en belangrik is vir ons besigheid. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Johan. WestBed
Chantal B - Des 2019
Gemiddeld
Excellent!
Lees meerWestBed's terugvoer
Dear Chantal,
Thank you so much for the feedback. This is much appreciated and highly valued.
We would love to accommodate you again in the near future, you are such stunning people.
God bless and see you again.
Regards,
Johan
WestBed
Wayne - Des 2019
Gemiddeld
Place clean and owner very friendly.
WestBed's terugvoer
Dear Wayne, thank you for your feedback. You are always welcome back and I am excited to host you again in the near future.
Zelda K - Des 2019
Gemiddeld
Lovely spacious and clean accommodation.
WestBed's terugvoer
Dear Zelda, thank you so much for the feedback. This is much appreciated. You are always welcome back and we are looking forward to hosting and accommodate you again in the near future. God bless.
Regards,
Johan
WestBed
Junayd M - Des 2019
Gemiddeld
Fantastiese wegbreek.
WestBed's terugvoer
Goeiedag Junayd,
Hartlike dank vir jou terugvoering in die verband, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. God se rykste seën vir julle.
Groete, Johan.
Marc B - Nov 2019
Gemiddeld
Big, beautiful, brand new room.
Lees meerWestBed's terugvoer
Hi Marc,
Thank you so much for the feedback, this is really very much appreciated. I hope to see you guys again and remember you are always welcome again. God bless and take care. Regards, Johan.
Stephen N - Nov 2019
Gemiddeld
Was baie lekker.
WestBed's terugvoer
Baie dankie vir die eerlike terugvoering Stephen, dit word opreg waardeer.
Ons is in die proses om 'n yskassie en televisie aan te skaf en dit behoort in plek te wees teen Desember/Januarie maand.
Ons sal ook die skottelgoed seep verskaf op aanvraag enige tyd. Ek maak 'n nota daarvan vir die toekoms.
God se rykste seen vir julle en ons hoop om julle weer te sien in die naby toekoms en onthou julle is altyd weer welkom.
Groete, Johan.
Annéke B - Nov 2019
Gemiddeld
Perfekte oornagplekkie.
WestBed's terugvoer
Baie dankie Anneke, ek waardeer jou terugvoering en die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skrywe. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd weer welkom en ons sien uit om jou weer te sien. God se rykste seen wens ek jou toe.
Groete
Johan
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5