Stellenbosch Akkommodasie by Westridge | LekkeSlaap
+7

Westridge

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 15 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omegastraat 28 , Rozendal, Stellenbosch, 7612, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 R300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westridge is op 'n plaas in die Jonkershoekvallei teen die hange van Stellenboschberg in die buitewyke van Stellenbosch geleë.

Dié woonstel is op die hoofhuis se onderste verdieping en beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n sitarea met 'n dagbed en 'n slaapbank, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware.

Let asseblief daarop dat toegang tot die badkamer net via die slaapkamer gebied word, so dis eintlik net geskik vir 'n gesin.

Daar is ook 'n kelderkamer met dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Hierdie kamer het nie selfsorg fasilteite nie, maar gaste het wel 'n kroegyskas en koffie geriewe tot hul beskikking.

Veilige parkeerplek word voorsien. Beide kamers het ook gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die plaas bied ongelooflike uitsigte oor Stellenbosch.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Westridge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Omegastraat 28 , Rozendal, Stellenbosch, 7612, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omegastraat 28 , Rozendal, Stellenbosch, 7612, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjxCiD2a2F24bwnzOOj3WAMVM4snGrR45Aek3dNvSA5vivasGBI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 28 Omega Street Rozendal 7612 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.934010259079 18.895768362843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za