Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Westside Studio | LekkeSlaap
+13
+13

Westside Studio

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Markstraat 25, West Side, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Westside Studio is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenheid in die hartjie van Stellenbosch met maklike toegang tot die bekende Dorpstraat met al sy kleurvolle winkels, fynproewersrestaurante en koffiewinkels.

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg met 'n yskas, vierplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Westside Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Westside Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Markstraat 25, West Side, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westside Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Markstraat 25, West Side, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMmQxYjFlLWM5NjMtNGNmYy1hNWY3LTkwMTE1OWRjMzdlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 25 Market Road West Side 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.938104018604 18.854517191648
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za