Beverley Hills Akkommodasie by Westville B&B | LekkeSlaap
+73
+73

Westville B&B

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Westville B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magriet B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet B
Gesin met tieners

Fantasties!

Van die kwotasie aanvra op die webtuiste, tot my vertrek was die diens uiters professioneel en net uitstekend! Die kommunikasie van Westville B&B met my, nog voor ek uit JHB vertrek het, het my die gemoedsrus gegee en my laat uitsien om tuis te gaan by Westville B&B! Die eienaars en personeel is uiters bekwaam, behulpsaam en vriendelik om jou verblyf in 'n baie baie aangename ervaring te omskep! Baie baie dankie! Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Westville B&B's terugvoer

Baie Dankie Magriet,
Dit is gaste soos jy wat ons aanhoudend herinner waarom ons dit doen. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Hoop ons kan weer die voorreg hê in die toekoms om julle weer te huisves.
Groete
Nic, Emma en Tania

Westville B&B
Junior S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior S
Gesin met klein kinders

Westville is a nice, quiet and safe

Emma - the owner - is so nice and friendly to everyone who is a guest of hers at Westville - we had many lovely, long conversations.

Westville B&B's terugvoer

Thank you so much Junior! We have so much fun with our guests and when we get that reciprocation,
it really make sit all worthwhile. We look forward to your return visit!
Take care,
Emma and Nic

Westville B&B
Zwelibanzi D - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zwelibanzi D

Excellent quality of service

Very efficient staff.

Westville B&B's terugvoer

Thank you so much Zweli. We are very proud of our amazing team and that is why we have become a multi-award winning B&B.
We hope to see you again soon.
Kind regards
Emma & Nic

Westville B&B
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haven-weg 8A en 9, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczEyTJzqN6rhZ3qFRlYgzp6N6e6TfRlQfhiepDnvtvDf9nIvt1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 170  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 8A & 9 Haven Road Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.836395470472 30.912072658539
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za