Westville Akkommodasie by Westwood Skye 197 | LekkeSlaap
+12

Westwood Skye 197

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace-laan 12, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Westwood Skye 197 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vyfslaapkamerhuis in 'n rustige tuin in die veilige Westwood Estate in Westville. Westwood Estate is net 1 km van Westwood Mall af en die sentrale ligging bied maklike toegang tot Durban se middestad.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen en 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elkeen. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en braaigeriewe.

Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-toegangsbeheer en -sekuriteit. Die huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek en sakereisigers. Die landgoed is 11 km van Durban se strandfront af, 12 km van Moses Mabhida Stadion af en 9 km van Durban Internasionale Konvensiesentrum af. King Shaka Internasionale Lughawe is net 37,6 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Westwood Skye 197 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grace-laan 12, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace-laan 12, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdac2237a7a9352d60911a297f7917dba8c91fab5b32f578f11f95c1800e737462ff9182a2a5c7312bb2b19c02d9908c0c4d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 10) 12 Grace Avenue Durban 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.825740256207 30.960552873347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za