Struisbaai Akkommodasie by Whale Cave SleepOver | LekkeSlaap
+8
+8

Whale Cave SleepOver

Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Cave SleepOver is 'n eenheid wat kortermynverblyf vir 'n paartjie in Struisbaai bied. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié oornag-eenheid het 'n dubbelbed met 'n suite-badkamer. met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi beskikbaar.

Die hawe met lieflike strande is 1,2 km van die eenheid af en Kaap Agulhas, die mees Suidelike Punt van Afrika is 5 km weg.

Let wel dat 'n minimum verblyftydperk van 2 nagte van toepassing is. Een nag-verblyf kan versoek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Cave SleepOver sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA230dfba939d1ce2a1cf4274081ddefd822568d94ddb7e15c11fca831672fe92503058a48ba0bccb10e3ed85ead46d8841ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 25 Vasco Da Gama Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.811255359621 20.053348275992
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za