Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Coast All-Suite-Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Whale Coast All-Suite-Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bronwyn G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn G
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ons het lekker gebly. Die woonstelle is netjies uitgelê. Die voorkoms van die voorportaal van die hotel is nie great nie en was vuil en deurmekaar. Nie 'n goeie begin nie. Hulle was ook nog besig om die kamers skoon te maak toe ons incheck na 14h00. Andersins was die diens uitstekend en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried R
Gesin met tieners

Very spacious flat for 5 people.

A very nice, spacey place to stay with a family of 5, with separate bath and bedrooms within the flat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lagerwerf S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lagerwerf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personell is very friendly and helpful.

Please see the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en stylvol gemeubileer. Alles wat ons kon nodig kry was daar.

Sal Whale Coast Hotel aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld en baie gemaklik, privaat en smaakvol. Kamer op winkelsentrum het winkelsentrum se musiek deurnag steurend gevind. Personeel was almal baie professioneel en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Sentraal; baie goed toegerus; kan dit beslis aanbeveel.

Ons het 'n heerlike naweek gehad en kan die hotel sonder enige twyfel aanbeveel. Ons het in nr. 4 gebly met 'n uitsig oor die parkeerarea, die berge en die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lord Roberts- en Royal-weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMDk2ODg1LWM1MGUtNDJmNy04MGZmLTM5NWNlMTc5ODFhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Corner of Lord Roberts and Royal Roads Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.416794293753 19.24298286438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem