Whale Coast Villa
Beskrywing
Whale Coast Villa is in die gewilde Voelklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se Blouvlagstrand en bied 'n pragtige see- en berg-uitsig.
Whale Coast Villa beskik oor 7 luukse kamers wat elkeen lugversorging, 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis se kamers is modern en opgeknap vir gaste se gerief.
Hermanus is bekend vir wêreldklas restaurante, boetiekwinkels, kunsgalerye, 'n pragtige wynroete en avontuur-doendinge, soos walviskyk en haaihokduik. Die gastehuis is naby die bekend kloofpad wat 'n pragtige staproete langs die kus tot by die middedorp bied.
Kenmerke
- Afrikaans
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Whale Coast Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |