De Kelders Akkommodasie by Whale Cove AG01 | LekkeSlaap
+19
+19

Whale Cove AG01

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Cliff Straat , , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Cove is 'n gekunstelde, selfsorg-eenheid net 30 minute van Hermanus af. Ons bied besoekers moderne akkommodasie wat selfs die wildste verwagtinge sal oortref.

Let wel: elke eenheid in Whale Cove word deur die eienaar van daardie spesifieke eenheid bestuur. Die eenhede word dus onafhanklik van mekaar bestuur.

Ons is sentraal geleë in die pragtige De Kelders. Die sekuriteitseenheid is direk bo die bekende Boesmangrotte van die area geleë, en is stapafstand van die meeste aantreklikhede in die omgewing.

Verblyf by Whale Cove laat jou toe om rustig na die walvisse van die area in die gemak van jou eie luukse woonstel te luister. De Kelders is bekend vir walvisse wat hier, sommer baie naby, kom baljaar.

Whale Cove is ideaal vir toeriste en vakansiegangers wat weg wil breek van die alledaagse stres. Hierdie area laat jou toe om te ontspan en jou energie te herlaai.

Die goed toegeruste eenheid kan ses gaste huisves. Daar is een en suite-kamer met 'n dubbelbed, en 'n dubbel- en enkelkamer wat 'n addisionele vol badkamer deel.

Die volledig toegeruste kombuis en ruim eetkamer laat jou toe om al die geriewe van die huis te geniet. Nadat jy 'n heerlike maaltyd opgedis het, kan jy in die luukse leefarea of gemaklike TV-kamer sit en ontspan.

Kom besoek dié besondere area vir 'n ongelooflike ervaring. Jou verblyf by Whale Cove sal vir seker onvergeetlik wees en vir baie lank in jou hart, kop en herinneringe voortleef.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Cove AG01 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Whale Cove AG01
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 93 Cliff Straat , , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Cove AG01 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Cliff Straat , , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeLg1JJHy02orJPPZZnoZMI4UqkbOEDjyRHtgEXlMUF7PQBd45y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.557380311681 19.361785670084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za