LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Cove Apartment | LekkeSlaap
+12

Whale Cove Apartment

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Guthriestraat en Cliffstraat, Whale Cove B105, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Cove Apartment is in De Kelders in Gansbaai, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskappe en ikoniese besienswaardighede waaronder die Klipgat-grotroete, Walker Bay Natuurreservaat en Die Plaat.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis, oopplan-eetarea en sitarea, asook 'n TV met DStv in. Die eenheid het 'n braai-area en sy eie ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, begeleide staproetes, swem, hengel, wynproe, wildkyk en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Cove Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Whale Cove Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • H/v Guthriestraat en Cliffstraat, Whale Cove B105, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Cove Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Guthriestraat en Cliffstraat, Whale Cove B105, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi7b7u6B8Ifzlp3seO8C9c9kFeeEI3Ze4y1HZNj1d5948f8duAJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Guthrie and Cliff Street Whale Cove B105 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 11:00 -34.555232005109 19.365482954141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!