Hermanus Akkommodasie by Whale Haven @ Sea Village 4 | LekkeSlaap
+14
+14

Whale Haven @ Sea Village 4

Selfsorg
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan 55 , Sea Village Eenheid 4, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Whale Haven @ Sea Village 4 is 'n luukse selfsorgdupleks in die Sea Village-kompleks in Hermanus se middedorp. Daar heers 'n heerlike vakansie-atmosfeer.

Whale Haven het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, gastetoilet en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het 'n TV met DStv.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Haven @ Sea Village 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Marinerylaan 55 , Sea Village Eenheid 4, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan 55 , Sea Village Eenheid 4, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUJuQ4A9qdNdwOfBclphVGE0SXjhhOo8ffvvjhLDSzoahAbAwih?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 55 Marine Drive Sea Village Unit 4 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.421331 19.241416
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za