De Kelders Akkommodasie by Whale Huys | LekkeSlaap
+39

Whale Huys

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 40, Overstrand, De Kelders , 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Whale Huys is teen die water in De Kelders geleë en bied die mooiste ononderbroke uitsigte oor die see. Dit is die ideale vakansiehuis waarvandaan gaste die Kaapse Overberg kan verken. Whale Huys is weggesteek in die natuur en omring deur fynbos, dit het daarom baie moeite gedoen om in samesyn met die natuur te bestaan en maak gebruik van sonkrag, gryswater en eko-vriendelike skoonmaakmiddels en ander geriewe soos elektrisiteit- en battery-alternatiewe.

Die smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ander toebehore toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n kaggel in die leefarea. Daar is ook 'n kroeg, 'n kombuisie en 'n tweede sitkamer op die grondverdieping. Die leefarea lei na die randvloeiswembad en die braai-area buite.

Gaste by Whale Huys het direkte toegang tot die fynbos-wandelroete wat by die Walker Bay Natuurbewarea aansluit. Gaste kan langs die ongerepte kuslyn met 'n panoramiese uitsig oor Walkerbaai en die omliggende bergreekse wandel.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Huys sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Whale Huys
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ingangstraat 40, Overstrand, De Kelders , 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Huys het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingangstraat 40, Overstrand, De Kelders , 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MmI2Y2FkLTIxM2ItNDY4MC1hNDA4LTU1NDViYTQwNDc5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 40 Ingang Street Overstrand 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.559124179902 19.358697262714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za