Kleinbaai Akkommodasie by Whale n Shark Accommodation | LekkeSlaap
+7
+7

Whale n Shark Accommodation

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 3, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welkom by Whale n Shark Accommodation in Kleinbaai, Gansbaai. Dié gastehuis kyk uit oor die hawe van Kleinbaai, waar talle bote wegtrek vir haaihokduik en walviskyk-bootritte.

Ons het 2 dubbelkamers en 2 selfsorg-eenhede, een met slaapplek vir 4 en die ander met slaapplek vir 6 mense.

'n Gruispad langs die ruwe kuslyn verbind Kleinbaai met die vuurtoring by Danger Point. Alhoewel die pad nie geskik is vir motors nie, selfs 4x4 voertuie sukkel op hierdie stukkie pad, bly dit 'n pragtige uitstappie.

Maak beslis 'n draai by die Danger Point-skiereiland wanneer jy in Kleinbaai kom vakansie hou. Hierdie are het alles wat jy nodig het tydens 'n vakansie in ons mooie Suid-Afrika. Dit sluit walviskyk, haaihokduik, fynbos-staproetes, perdry en 'n holistiese welwees-spa in.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir Whale n Shark Accommodation
Netheid
3.2/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Van Dykstraat 3, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale n Shark Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 3, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNmMyYzZjLWE5OTItNGY2OS05ZDVmLTliN2MxNGMxNmVmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 3 van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.613883895796 19.35476526618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za