Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale of a Time

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Whale of a Time
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Isabella B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap en gebly.

Alles was voorsien plus estra bederfies. Omgewing was stil. Oulike dorpie met baie oulike restaurante. Eienaar was baie gaaf en doen moeite dat gaste ingelig is oor die dorpie, restaurante en wat om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Thank you for your feedback, Isabella. A gas plate is available. WiFi stays on during load shedding, and so do some of the lights. It is a kitchenette with bar stools and a counter. A table is available. Kind regards.

Whale of a Time
Ryan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning room with a beautiful view.

Our stay was very comfortable with very friendly and accommodating hosts, thank you Jan and Moray. The room was neat and cosy, will definitely recommend staying there. We will come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met vriende

Gerieflik, veilig, stil. Sal weer van Whale of a Time gebruikmaak.

Dankie aan Jan wat die spreekwoordelike ekstra myl geloop het om 'n laat versoek te akkommodeer. Dit word waardeer. Bietjie ekstra pakplek vir kruideniersware sal 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n baie gerieflike gastehuis met alle benodigdhede vir aangename verblyf.

Ons gasheer, Jan, het ons baie vriendelik ontvang. Sy inligting oor Sedgefield en omgewing was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect location with a great view, which gave you the real feel of being in the Garden Route.

The studio was well equipped, and ideally suited to our self catering stay. A very friendly host, thank you Jan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurika L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige, pragtige plekkie.

Dierevriendelik, bedagsame mense altyd behulpsaam. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice room, kitchen too small for 2 people to eat in.

Needs improvement for loadshedding. (Gas cooker important.)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Sorry about the load shedding Erwin. It is nation wide.

It was wonderful to host you.

Kind regards,
Whaleofatimesedgefield

Whale of a Time
Jacques P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons tyd by Whale of a time was baie gerieflik. Die perfekte wegbreek waar jy net kan ontspan.

Jan, die eienaar, was baie behulpsaam en het altyd in kontak gebly sodat die reëlings vlot sal verloop. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy and protected against the winter cold - wooden floors a bonus.

Close to everything, and I will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H
Enkelreisiger

Visiting friends.

I had a great stay at Whale of a time. Moray met me with a friendly smile and showed me all the amenities. The room did get fairly hot in the afternoon, even with the fans on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Thank you Stan for the visit. One mean heatwave came through during your stay. Sorry about that.

Whale of a Time
Frans Griessel G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans Griessel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, rustig, netjies en perfekte ligging.

Bekostigbare oornagverblyf. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam en respekteer privaatheid. Sal Whale of a Time definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chadwill L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwill L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd!

Absolute waarde vir jou geld, enige tyd weer! Ons het baie lekker gekuier, die rustigheid is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Enkelreisiger

Ontspan met tone in die sand.

Eienaars is baie vriendelik. Eenheid kan moontlik te warm wees op somersdae met hoër temperature. Geen lugversorging nie. Gasgeyser is 'n uitdaging om watertemperatuur in stort te reguleer. Eenheid is ruim & trapreëling is wyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Thank you Marius for your stay and positive feedback.
We changed the shower head.

All should be good now.

Whale of a Time
Cazia D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cazia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Dit was fantasties plekkie om naweek weg te breek. Rustig en stil area. Dit was wonderlik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was the most pleasant and best value for money I have ever had.

The host was friendly and informative. The accommodation was beautifully thought out and very pleasing. It was spotlessly clean with lovely extras such as card games, books, milk in the fridge, rusks ans info on the area. Situated in quiet part of town overlooking the forest in a lovely garden. We did not use it but there was a cadac braai for our use. I give this place 10/10 and will definately be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Thank you, Moira. You are so kind.

Whale of a Time
Charl L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

What a warm and welcoming experience. Jan and Moray are lovely hosts and went out of their way to make us feel welcome and relaxed. The unit is very private, clean, cosy and well-equipped with everything you need for a short or long term stay. The view of the forest is beautiful. Jan is very informative about the surroundings and we could not even visit all the lovely places he suggested, so we will have to return again soon. It was difficult to say goodbye, but A Whale of a Time will definitely see us again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Thank you Charl. You guys are the best. Please visit again.

Whale of a Time
Corne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Het al die nodige geriewe. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Die eienaars is wonderlik, eerlik en baie behulpsaam! Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley A
Saam met vriende

Neat, clean, definitely recommend.

Neat and clean with friendly hosts. Would definitely recommend, and would stay there again if in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anouck D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouck D

Very neat and clean and little details thought of to make ones stay more comfortable.

The hosts are extremely hospitable and will to go the extra bit to make the stay more pleasant. Extremely clean which is a huge plus for me as I am OCD. They have thought of everything for their guests' comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en bedrywige area, gashere was gaaf en behulpsaam gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale of a Time se terugvoer

Hi Annika

Baie dankie vir jou terugvoering.

Whale of a Time
Patty-johanita P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty-johanita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The welcome was very warm and open. The host always truly thought of everything we could possibly need during our stay. I hope all success for their establishment in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay

Jan and Moray were great hosts. The studio was just what we needed for the 5 days. Thanks for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmanuel F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, vriendelik.

Aangename, netjiese plek. Vriendelike gashere. ‘n Goeie basis om als in die omgewing te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie aangename ondervinding. Definitief aan te bevele.

Plekkie was baie goeie waarde vir geld. Verder was dit mooi netjies en skoon. Sal dit ten sterkste vir enige iemand aanbeveel. Sal definitief weer daar oorbly, indien ek in daai area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Lovely place!

Beautiful, clean and neat. Well equipped and very comfortable. Very friendly and helpful hosts, thank you Jan and Moray. Highly recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek!

Pragtig, skoon en netjies. Goed toegerus en baie gemaklik. Baie vriendelike en hulpvaardige gashere, dankie Jan en Moray. Sterk aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean and well kept apartment.

Lovely, well kept and clean. Stayed a few days whilst visiting friends in Sedgefield and will definitely make sure we return here to stay, when visiting them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Whale of a time is 'n wonderlike plek om te oornag met goeie waarde vir geld.

Ons het 'n baie goeie ervaring by Whale of a Time gehad en sal beslis terug kom in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R

Dit was rustig, skoon en baie lekker. Die mense was baie vriendelik.

Ek en my ma het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms as ons weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gemaklik. Hier sal ek vir seker weer bly!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre Retief S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Retief S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier en aangename ervaring. Ek voel tuis en gemaklik!

Baie dankie aan Jan en Moray vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Wonderlike, skoon en gerieflike verblyf. Beveel beslis hierdie plek aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en privaat.

Moray en Jan is vriendelik en gasvry. Die eenheid is ten volle toegerus en verbruiker vriendelik. Beste waarde vir geld in Sedgefield. Beslis my toekomstige oornagverblyf in Sedgefield.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plekkie is baie modern, netjies en skoon alles om 'n mens se verblyf gemaklik te maak. Jan en Moyra is die vriendelikste mense en laat jou op jou gemak voel. Sal definitief weer daar bly as ons in Sedgefield is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en tuis.

Baie skoon en netjiese modern gemeubileer tog 'n baie gemaklike en ontspannende atmosfeer. Met die intrapslag tuis gevoel en ontvang deur gasheer. Selfs verras met koffie en tee vir gebruik en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ai man, dit was fantasties!

Dit was een van die netjiesste plekkies waar ons al gebly het. Jan en Moray het dit baie smaakvol ingerig. Het so lekker gebly en Jan het ons dadelik tuis laat voel. Hy het ons ook ingelig oor die omgewing en aanbevelings gedoen oor plekke wat ons kon besoek. Waarlik 'n besonderse ervaring in die mooi Sedgefield met sy gawe mense. Hoop toekomstige besoekers waardeer en pas Jan se plekkie ook mooi op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoaRgIdJCHYiVvIrU5wGHzCl3M3H1RIdcKx3gMo7DfjWhRlXj5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Makou Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.020658456116 22.813393702481