Lawrence Rocks Akkommodasie by Whale Rock 2 | LekkeSlaap
+9

Whale Rock 2

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks oorkant die see in Margate. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is naby die winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, en 'n yskas.

Die sitkamer het opvou-deure wat toegang bied tot 'n ruim patio met 'n houttafel en banke. Die kompleks het 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, en direkte toegang tot die see vanaf 'n privaat hek.

Veilige, aangewese parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en daar is nagwagte.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Whale Rock 2
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzOTIwNzQ1LTM0YTktNGJkNS05OWQ2LTU1NmFmZjQyMDc0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.866796444641 30.370136350393
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za