Whale Rock 20
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Whale Rock 20, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Whale Rock 20 is 'n selfsorgwoonstel in Margate in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat, en baie vakansiegangers keer weer en weer terug om hul somervakansies hiér deur te bring. Behalwe vir die strande, bied Margate ook van die beste snorkel- en duik-geleenthede in Suid-Afrika.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 3 stoeltjies by die ontbyttoonbank en 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met die volle DStv-pakket in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel spog ook met 'n stoep met 'n gasbraai en 'n buite-etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Slaapplek
’n Bespreking by Whale Rock 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Marine-rylaan, Whale Rock 20, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whale Rock 20 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Whale Rock 20, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom