Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Rock 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks, Margate. Die kompleks is 2 tot 3 km vanaf Margate se hoofswemstrand en die Hibiscus Mall Centre.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan, en suite-badkamer en toegang tot die balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Die sitarea langsaan het 'n TV met OpenView. Die sitarea lei na 'n groot stoep met gasbraaigeriewe.

Die kompleks het ook 'n swembad met 'n uitsig oor die visvangpier en veilige, aangewese parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd88554bc321f0c1f52869e2feed9239f0f19b054dbe66939dcc51c2c15a641af22a52a2947ca87f2ac48d76e978dd726a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.86679 30.3698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem