Witsand Akkommodasie by Whale Tale Cottage | LekkeSlaap
+7

Whale Tale Cottage

  • Vanaf R785 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tomlinsonstraat 22 , Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Tale Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Witsand geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf wat waarde vir geld bied en naby die strand en ander doendinge is.

Dié woonstel is smaakvol versier en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne voorsien met snoesige komberse in die winter. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, eetgerei, breekware en ander kombuistoebehore.

Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n rusbank waar gaste lekker kan ontspan en 'n TV met DStv-koppelpunt. Gaste kan ook van die wasgoedgeriewe in die hoofhuis gebruik maak. Hierdie eiendom bied ook 'n buite braai-area en 'n veilige, toegeboude tuin met 'n sandput vir kinders.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig en 'n boot of 'n waentjie. Whale Tale Cottage is stapafstand vanaf die strand, rivier, restaurante en winkels. Doendinge sluit visvang, vlieërbranderry en bootvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Tale Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Whale Tale Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Tomlinsonstraat 22 , Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Tale Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Vanaf R785
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tomlinsonstraat 22 , Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZjczMGQxLTYwYWItNGEzMi04NGY0LWUyM2YwMzFjNzEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R785  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 22 Tomlinson Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.39421524621 20.838199853897
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za