Whale View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Hou asseblief geraas/musiek laag vanaf 22:00.
- Ongelukkig word GEEN partytjies of geleenthede toegelaat nie, wees asseblief bedagsaam teenoor die bure.
- Geen meubels buite verskuif nie.
- Geen troeteldiere nie.
- Geen rook binne nie.
- Die huis kan slegs 'n maksimum van 8 gaste akkommodeer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Voelklip Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang