aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 11 Jun 2020.
De Kelders Akkommodasie by Whale Watch Accommodation | LekkeSlaap
+30
+30

Whale Watch Accommodation

8 resensies
Selfsorg
  • Winteraanbod - Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2.
  • Vanaf R1 150 R767 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Watch Akkommodasie is in de Kelders, Gansbaai geleë en bied kwaliteit akkommodasie vir ‘n familie of ‘n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurant, aktiwiteite en verskillende aantreklikhede.

Die huis is ideal vir 4, maar kan tot 6 mense op ‘n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het ’n dubbelbed en see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Let asb. dat die eerste verdieping via trappe bereik word.

Die derde slaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 enkelbeddens. Daar is ’n tweede badkamer op dié verdieping met ’n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook ’n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

’n Vermaak-area in die agterplaas met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is in ’n toesluitmotorhuis met ’n ingang tot in die huis. Daar is genoeg parkeerplek voor die motorhuis teen ’n addisionele voertuig.

Die huis is baie naby die swem area Stanford Close, die pragtige de Kelders Grotte asook visvang en walvis-uitkykpunte.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Watch Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Whale Watch Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Watch Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 150
Vanaf R767
per nag (plek vir 4)
was R1 150
Vanaf R767
per nag (plek vir 4)
was R1 150
Vanaf R767
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7M1GgQxWwJ3o6wWaJ7aa9phuZHbORd5U18onNtKgYwc0q72F4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R767  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 1A Tuin Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.568073326569 19.356242846033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za