LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Watch Accommodation | LekkeSlaap
+33

Whale Watch Accommodation

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Whale Watch Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Joan D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan D
Gesin met klein kinders

We received a warm welcome and felt at home.

We found the accommodation fresh and so inviting. The bedrooms had fresh linen and made you feel you are now officially stress free and relaxed.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Thank you for your positive response, much appreciated.

Whale Watch Accommodation
Niel K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel K

All the comforts of a hotel with the small touches to make it personal. Cosy and at home.

We did not have the weather expected in January. Rained and stormed for 3 days. Did not ruin our break at all as there is lots of reading material, fluffy cosy blankets and exceptionally comfortable beds. Great cooking facilities and every channel of TV one could want. Chris was very welcoming an his wife Pauline's art work added to ambience of a cottage near the sea. Security is excellent. Many thanks!

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Paulene and myself want to thank you for your absolute positive review, much appreciated and wishing you and the family all of the best for 2020 and hope and belief to see you again in the future.

Whale Watch Accommodation
Wayne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S
Gesin met klein kinders

Great tyd gehad.

Baie dankie Chris. Ons het baie lekker by julle gekuier. Is perfek vir 'n gesin met klein kids. Die eenheid is superskoon, met smaaklike meubels en dekor. Lekker braaiplek buite. Baie veilig. Klipgatgrotte is 'n moet. Die mooiste stukkie aarde.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Ons waardeer julle positiewe terugvoering. Ons hoop en glo om julle weer in die nabye toekoms te sien.

Whale Watch Accommodation
Myles S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place in a beautiful space.

See stars.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your positive review, glad you enjoyed your time with us.

Kind Regards

Chris

Whale Watch Accommodation
Mogamat S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mogamat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik.

Met aankoms was die eienaar verbaas oor wie ons is. Daar is 'n steil trap. Die water was af gedurende one verblyf. Ons het vroeër geloop as wat beplan. Die webtuiste moet asseblief eers deeglik ondersoek instel voordat akkommodasie op hul webblad geplaas word.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Beste Mogamat,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek is nie seker wat bedoel word met ons wat verbaas was oor wie julle is nie? Ons het jul aankoms verwag.

Dit word in die tweede paragraaf van die hoofbeskrywing op die webtuiste aangedui dat die hoofslaapkamer op die eerste vloer geleë is. Dus is daar 'n grondvloer en 'n eerste vloer wat met trappe verbind word.

Daar word ook melding gemaak dat die prys vir 4 persone is. Indien gaste nog 2 mense wil saambring, sal die derde slaapkamer beskikbaar gestel word teen R400.00 per nag.

Wat die water betref, was daar 'n waterpyp wat gebars het in die straat agter ons. Die Munisipaliteit het dit die Maandagoggend reggemaak. Die gaste was daarvan in kennis gestel en dit was binne drie ure weer reg. Ongelukkig is dit iets wat buite ons beheer is.

Groete,
Chris

Whale Watch Accommodation
Lucinda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda S
Gesin met tieners

Voel soos huis!

Beslis 'n mooi plek, lekker verblyf en mense baie vriendelik en gasvry.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer dit baie.

Whale Watch Accommodation
Lieb L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L
Gesin met tieners

Baie aangenaam en die geriewe is uitstekend en ons was lekker privaat.

Die plek is mooi en plesier om te kon kuier met al die nodige items en en goed toegerus met alles wat ons wou gebruik, selfs die beddegoed en handdoeke is ingesluit gewees. Dit was 'n groot plesier om die naweek daar te kon tuisgaan. Ons voertuie was ook veilig in 'n garage en agter geslote hek wat dit nog 'n groter bonus gemaak het. Die mense se gasvryheid was uitstekend.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Beste Lieb,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom by ons in De Kelders.

Ons hoop om julle binnekort weer by ons te akkommodeer.

Groete,
Whale Watch Accommodation

Whale Watch Accommodation
Patrick C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, groot spasie en naby geleë aan hoofdorp Gansbaai.

Baie netjies met al die geriewe wat mens benodig vir 'n lekker wegbreek. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand. Vir paartjies tot 'n gesin van 4 en ekstra kamer vir nog 2 mense. Totale slaapplek vir 6 mense. Veilige parkering vir 2 voertuie. Gasvryheid is van top gehalte. Whale Watch Accommodation sal my beslis weer sien!

Whale Watch Accommodation's terugvoer

Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoering, hoop en glo dat jy ons meer male sal besoek.

Whale Watch Accommodation
Jacques B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Jy kan met 'n geruste hart uitgaan vir die dag en seker wees dat jou besittings veilig is.

Baie aangenaam. Vriendelik, vinnig en gasvry. Het veral die privaatheid geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Can have total peace of mind when you go out for the day, and not worry about your belongings.

Was very pleasant. Friendly and quick welcoming. Enjoyed the privacy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Whale Watch Accommodation's terugvoer

So bly jy het dit geniet om by ons te bly, wanneer jy weer Gansbaai besoek, maak gerus 'n draai by ons.

Whale Watch Accommodation
was R1 250
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 4)
was R1 250
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 4)
was R1 250
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7M1GgQxWwJ3o6wWaJ7aa9phuZHbORd5U18onNtKgYwc0q72F4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R1 125  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1A Tuin Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.568073326569 19.356242846033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!