Witsand Akkommodasie by Whale Watchers Inn | LekkeSlaap
+81
+81

Whale Watchers Inn

Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 6, Witsand , 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Watchers Inn is in Witsand, een van Suid-Afrika se mooiste, mees ongerepte kusdorpies geleë en het 'n asemrowende uitsig oor San Sebastianbaai. Dit is sowat 100 meter van die strand af en stapafstand van die mond van die Breederivier.

Al die standaardkamers het en suite-badkamers en is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en WiFi. Elkeen van die selfsorgkamers het slaapplek vir 4 persone, is volledig toegerus en word elke oggend skoongemaak.

Elke jaar tussen Junie en November drom 'n reuse klomp noorkapperwalvisse hier saam en Whale Watchers se ligging is ideaal vir besoekers wat hierdie skouspel gade wil slaan. Staan op jou balkon of voor jou venster en kyk hoe die reuse van die oseaan baljaar.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 54 resensies vir Whale Watchers Inn
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Proteastraat 6, Witsand , 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Watchers Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 6, Witsand , 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZTZmMTE1LTc4ODQtNGE2NS05ZjZjLTAzNjI1NmZiMzNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 6 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.394410235799 20.855442964279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za