Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watchers

Minke Whale
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbel- en enkelbed en het slaapplek vir 3 gaste. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n eetarea met 4 stoele, 'n sitarea met 'n sitkamerstel vir 4. Dié sonnige woonstel het 'n uitsig oor die see. Daar is 'n aparte stel trappe wat na die eenheid lei. Braaigeriewe is op die grondverdieping by die trappe en braai-roosters word voorsien

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orca
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-eenheid is op die grondvloer en het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort is apart. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n binnebraai in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Whale
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n binnebraai in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 128, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOZi2gcYwyDJa9ETl7YKt5dpjNyljhlRl2yqPHyJKdqrhfaxjoP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 128 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129393491 20.038980472387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem