Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watchers

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 71 resensies vir Whale Watchers
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marileze B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marileze B

Agulas is sentraal om baie besienswaardighede te besoek.

Ons het lekker gebly, behalwe vir 'n paar items wat ons kuier versuur het. Ek het dit per WhatsApp aan die eienaar deurgestuur. Die prys wat betaal word per nag regverdig nie die blyplek se standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Marileze. Ons het onmiddelik aandag gegee aan die foute. Gaste soos jy hou ons op ons tone. Aangaande die tarief wil ek net noem dat die tarief per eenheid is wat vier persone kan slaap. Dit is dus R350 per persoon, wat billik is vir al die geriewe wat jy kry: skottelgoed was, madjie, wasmasjien, tuimeldroër en geen kragonderbrekings vir u gerief. Hoop u sal alles in ag neem en vir ons 'n beter resensie gee.

Whale Watchers
Stephan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Gesin met tieners

Jy verlustig jou sinne met die uitsig.

Ons verblyf was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Die uitsig is wonderlik.

Ons is vriendelik ontvang. Dit is stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dordrey B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dordrey B
Gesin met tieners

Huis weg van die huis.

Ek is altyd hartseer as ons moet weggaan van Whale Watchers. Dit is ons huis weg van die huis en ons word nooit teleurgestel nie. Ons kan net nie gewoond raak aan die pragtige uitsig nie. Dankie Tannie Alyda en Oom Ampie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke O

Baie lekker. Sal graag langer wou bly.

Sal beslis kan aanbeveel. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Uitstekend.

My verblyf by Whale Watchers was regtig een vir die boeke. Die plek is baie netjies en die uitsig is perfek. Die eienaars is so warm en vriendelik en laat mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melt L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt L
Gesin met tieners

Heerlik gekuier en uitgerus.

Heerlik gebly, gaste moet lees en weet dat hulle moet ry waar hul wil wees. Fantastiese uitsig, die weer speel nie in die wintermaande altyd saam nie, maar met 'n kaggel, binnebraai en pooltafel kan 'n mens nie kla nie. Dit was ook 'n groot voorreg dat daar solar is, so geen load shedding en ons kon rugby en tennis kyk. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanel V
Gesin met tieners

Affordable stay, centrally located.

Pros: The Blue Whale flat is very affordable, light and airy, and very well equipped with appliances. (Especially the washing machine and tumble dryer were much appreciated!) The street is quiet and safe, and the view from the balcony is absolutely spectacular. Cons: the Blue Whale flat is at the top of a very steep flight of stairs, so I would not go there with small children or anybody who is not 100% able-bodied. Also, the way that the individual flats on the property (4 in total) are arranged places you in very close proximity to the hosts and the other occupants. (This was a con for me, but if this type of thing does not bother you, go ahead.) The Wi-Fi signal was too weak to use and the DSTV seems to have been disconnected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Daar is net 3 eenhede Orca Blue Whale en Minke Whale. Minke word nie verhuur as daar gaste in Blue Whale is nie om seker te maak dat klank nie die ander gaste hinder nie.
Op die beskrywing van die eenheid word genoem dat die eenheid op die boonste vlak is.
Daar is nie DStv beskikbaar nie net ekstra view. Die sterkte van die Wi-Fi op die spesifieke tyd in ongelukkig nie in ons hande nie.

Whale Watchers
Elizabeth J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J
Gesin met klein kinders

Huis weg van huis af. Ons sal definitief weer gaan.

Baie dankie Alyda vir die gasvryheid. Jy het ons baie welkom laat voel. Ons naweek was baie lekker. Net die rustigheid wat ek en my man nodig gehad het. Die uitsig oor die see was so mooi. Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan M
Saam met vriende

Rustig.

Ons was 'n paar vriende wat weg was vir die naweek. Die doel vir ons wegbreek was vir rustigheid en om net bietjie van die huis weg te wees. Whale Watchers was die ideale plek, met die see wat jy in die nabye agtergrond kan hoor. Al voorstel wat ek wel sal maak, is dalk om wifi aan te hef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Daar is Wi-Fi.

Whale Watchers
Pierre G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik deur die eienares ontvang. Die kamer was baie netjies en skoon.

Die eienares het baie moeite gedoen om ons van al die besienswaardighede en restaurante in te lig. Die Orca woonstel was ook beskikbaar en sy het ons 'n keuse gegee of ons nog steeds in die bespreekte kleiner woonstelletjie wil bly en of ons eerder in die Orca woonstel wil bly, wat groter was en 'n baie mooi uitsig op die see het. Ons het die verskil in prys betaal en in die Orca woonstel gebly. Die uitsig was asemrowend mooi en ons kan Whalewatchers enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Baie lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Gesin met klein kinders

Reis op baie kort kennisgewing.

Moes op baie kort kennisgewing verblyf in Struisbaai kry. Gelukkig was Whale Watchers nog beskikbaar. Het baie lekker gebly. Geen probleme ondervind nie. Was vriendelik ontvang en die geriewe gewys. Ons het maar meestal uitgeëet en nie kombuisgeriewe gebruik nie. Net gasstoof om koffie te maak en dit het alles gewerk. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sorine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorine S

Rustige kuier by die see met my ma en my suster.

Netjiese wooneenheid met 'n lieflike see-uitsig. Ideaal vir mense wat graag tuis kuier en 'n mooi uitsig waardeer. Alle geriewe is beskikbaar; 'n stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, binnebraai ens. Twee volledige badkamers en gemaklike slaapkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Breyten B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyten B
Gesin met tieners

Very good.

Very clean. Very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W
Gesin met klein kinders

Goed geleë en goed toegerus.

Pragtige uitsig en lekker ruim vir kinders om te kan speel. Van die fittings en dekor kort egter al bietjie TLC en opknapping. Die toilet van en suite nie gewerk nie en is die gordyn ook al gemuf en geskeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cyril C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi uitsig oor see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irvin J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irvin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was alles netjies en skoon.

Met aankoms het gasvrou nadat sy oopgesluit en plek gewys het genoem dat ek nog 'n bedrag uitstaande het. Het aan haar genoem dit is al 4 dae voor ons koms vereffen. Dink dit is iets wat sy eers moet uitklaar voor sy gaste vir dit vra. Daar is geen braaigeriewe soos aangedui nie. Ons het nie 'n probleem gehad met die feit dat die mobiele braai aan die onderkant van die trap is nie. Maar daar was glad nie een nie. Gasvrou wou ons 'n Weber aanbied. Die "dry walls" is 'n totale no-go. Ons kon als hoor wat in die aangrensende eenheid se badkamer aangaan. Yskas was nie skoongemaak nie. Ou ys nog in die vriesgedeelte. Ons moes op die einde vir die hele naweek dorp toe in- en uitry om iets te ete te kry. Moes ons vleis en braaigoed net so terugneem huistoe. Naweek het baie duurder uitgekom as wat beplan was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Minke whale is ons studio eenheid en dit het geen braaigeriewe nie Gas moet dalk daaraan dink om kiewer n bietjie meer te betaal en een van die groter gerieflike eenhede te huur wat aan al die behoefte voldoen

Whale Watchers
Anneleen H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Pragtige see-uitsig. Rustige en veilige omgewing. Prys die moeite werd. Sal dit definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L
Gesin met tieners

Fantastiese plek met baie vriendelike eienaars.

Alhoewel dit gereën het die saterdag, het ons nog steeds ons baie lekker geniet en ons voel uitgerus. Ons sal beslis weer gaan. Die eienaars was baie vriendelik en die plek en see-uitsig was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Handri S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Handri S
Gesin met klein kinders

Rustig, met alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Kan rêrig Whale Watchers aanbeveel, dit was rustig en die eienaars baie vriendelik. Daar het niks kortgekom nie. Lieflike uitsig en naby alles. Enigste negatiewe kommentaar is dat die waterdruk nie baie goed is nie, maar dit kan maklik aangespreek word. Sal beslis weer kom en ook aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik om te kry, lekker see-uitsig vanaf die stoep en 'n binne-braai/kaggel. Lekker!

Naby die mees suidelike punt van Afrika, die vuurtoring en museum is 'n moet sien, en gemaklik om by Arniston uit te kom om die Waenhuiskrans-grot te sien. Natuurlik is die strande nogal lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier julle was wonderlike gaste hoop ons sien julle gou weer.

Whale Watchers
Lynn J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn J
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

Nice place, fantastic view and just peaceful and relaxing. Safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Hope we will see you soon again

Whale Watchers
Megan A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A
Saam met vriende

Kuier was fantasies.

Plek was wonderlik. Goeie uitsig oor die see. Netjies, skoon. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.

Whale Watchers
Corne C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie gerieflik.

Die woonstel was baie netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Waarde vir geld, definitief. Ek sal vir seker weer by hulle bly en aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Whale Watchers
Jan W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Gesin met tieners

Ja, definitief.

Die kombuis was baie goed ingerig. Ons sal weer gaan na Whalewatchers, ons was hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneleen H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly. See-uitsig geniet. Als wat ons nodig gehad het was daar, soos braaitoerusting, eetgerei ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Baie lekker.

Baie lekker en vriendelike diens en mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Whale Watchers
Ursula D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula D
Gesin met klein kinders

I had a wonderful time. The place was clean and very peaceful.

Although the only view of the ocean was from the kitchen window, we still had a peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Gesin met tieners

Was heerlik. Mooi uitsig. Baie lekker woonstel. Alles netjies en skoon.

Eienaars baie aangenaam en verwelkomend. Pragtige uitsig, heerlike binnebraai. Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer.

Whale Watchers
Jardine J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jardine J
Saam met vriende

Rustig, mooiste uitsig.

Dit was aangenaam. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan M
Gesin met klein kinders

Too short.

Very nice apartment with stunning view. Stay was short but very pleasant and provided everything we needed for a little family getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met vriende

Mooi uitsig.

Eenheid was skoon en netjies, goeie beddegoed, alles wat jy nodig het was in die eenheid, ongelukkig was die geiser nie aangesit voor ons arriveer het nie, en het ons nie warm water gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Ai, jammer oor die gieser. Ons het 'n nuwe hulp en sy vergeet soms dinge.

Whale Watchers
Jimmy F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy F
Saam met vriende

Netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Ideaal vir 'n kuier by die see met 'n pooltafel as afleiding vir die mans en vroue. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Ek is bly julle het jul verblyf geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Whale Watchers
Christa V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjies en gerieflik skoon en vriendelike eienaars.

Die woonstel is skoon netjies en gerieflik jy sien en hoor die see dit was 'n pluspunt. So lekker gekuier en gerus sal dit aanbeveel vir enige een die eienaars is so vriendelik het 'n vriendelike ontvangs gekry. Alles is gerieflik ingerig baie veilig gewees sal beslis weer teruggaan. Ons het in Blue Whale gebly,het niks kortgekom nie ons het so lekker gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie by julie het dit geniet, hoop ons sien julle weer.

Whale Watchers
Farral H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farral H
Saam met vriende

Wonderlike uitsig en vriendelikste diens.

Baie goeie waarde vir geld wonderlike plek, netjies als wat jy nodig het. Gaan beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie dankie, sien uit om julle weer te ontvang.

Whale Watchers
Erika M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Uitsig uitsig uitsig! Fantasties! Eenheid is baie netjies en skoon. Pooltafel was beslis 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie bly julle het julle kuier by ons geniet.Dit is lekker om te hoor ons eenhede op standard en dat ons gaste tevrede was. Hoop ons sien julle weer

Whale Watchers
Carollin N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice. Gerieflik en wonderlike uitsig.

Baie nice. Gerieflik en wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie bly julle het die tydjie by ons geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Whale Watchers
Caren V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V
Gesin met klein kinders

Lekker, rustig, goed uitgerus.

Ons het heerlik gekuier en wou graag weer bespreek, maar sien die pryse het drasties verhoog, so sal eerder volgende keer 'n ander blyplek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons tariewe is al 3 jaar dieselfde hoogseisoen R2000 per nag, mid seisoen R1200 per nag en laag seisoen R800 per nag.

Whale Watchers
Webson S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Webson S
Gesin met klein kinders

Great holiday, environment relaxing and quiet.

Location, best in the world. Need to have better photos on your website, the rooms and kitchen look more fantastic than the website pictures. I will be recommending my friends. The washing machine not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reagan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan J
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Was wonderlik om daar tuis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Baie dankie so bly julle het jul verblyf geniet en dit sal 'n plesier wees om hulle weer te ontvang.

Whale Watchers
Marius T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius T
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en verblyf.

Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dordrey B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dordrey B
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in alle weersomstandighede.

Vanoggend is ons terug by die huis, maar ons mis vir Whale Watchers. Ons mis die pragtige uitsig, die klanke van die branders, die gesellige atmosfeer wat die kaggel bring en die kinders mis die pooltafel. Ons sal beslis weer gaan en kan Whale Watchers enige tyd aanbeveel. Dankie vir die goeie diens tannie Alyda en oom Ampie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shey A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shey A
Saam met vriende

Beautiful magnificent views.

Owner of the accommodation was so helpful. They live on the premises but you don't even see or hear them. Everything was convenient for all of us. We are most definitely going back there again. The place was clean and very modern. They have everything you need and more. The only thing we needed was our food. The location is perfect for doing sightseeing, they also provided us with brochures and maps of the surrounding area. We felt very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

Netjies met als wat 'n mens nodig het. Die uitsig is iets om te beleef.

Ongelooflike mooi en netjiese plek met 'n uitsig wat mens vir dae lank kan kyk. 'n Meer rustige plek sal jy nie kry nie en ons was 4 grootmense met 'n seuntjie van 7 maande. 10 uit 10 en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haymary Megan W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haymary Megan W

The best apartment location for a Struisbaai vacation.

Whale Watchers definitely is worth every penny! We rented Blue Whale. It was neatest apartment with the best view of the ocean I've come across. We had an amazing weekend and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery!

My husband and I loved our stay at Whale Watchers! We brought the boat along - he went fishing while I enjoyed the beautiful scenery! It is an easy walk down to the coastline, close proximity to shops, beach and lighthouse. We enjoyed the accommodation, fireplace and of course, the pool table. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerine B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine B
Gesin met tieners

Heerlik rustig en kans om die batterye te herlaai!

Goeie bestemming vir wegbreeknaweek! Mens kan nie die weer bestel nie, maar die koue en nat is vervang met 'n heerlike warm vuur en aksiebelaaide oomblikke om die pooltafel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niklaas D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niklaas D
Gesin met klein kinders

Amazing.

I was staying at the Whale Watchers and my staying was amazing in Struisbaai. You can tell the owner of this place, it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Worth every penny paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ok!

Place congested too much furniture in the living room area. Braai not working so well ─ smoke stayed indoors. Windows and window sills require a wash as wel as the mats in the main bedroom. Otherwise a perfect view. Would certainly return. We stayed in Orca.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot gemors!

Ons het by Whale watchers bespreek en Minke Wales gekry! 'n Piepklein-eenheid. Die plek word in 3 verdeel. Tussen jou en jou bure is dry walls! Die trappe is bitter gevaarlik as jy met bagasie daar moet opstap. Houttrappe nog onder konstruksie. Enigste ingang na jou eenheid! Briefie onder klip sê wel, op eie risiko. Braai is wel daar maar geen ander geriewe soos 'n tafel of stoele nie. Geen TV wat werk nie! Geen Wi-Fi. Stort benoud klein! Kombuistoerusting van swak gehalte. Mikrogolfoond bo jou kop en lyk of iets ontplof het binne-in! Gordyn voor kombuisvenster so klein dat jy die heelnag vir die straatlig en verkeersligte lê en kyk. Bitter onaangename ondervinding. Minke Wales sien ons nooit weer nie! Elektriese bedrading was sub-standaard, want 'n tros drade hang langs die yskas af. Elektriese muurprop in die badkamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Beste William,

Baie dankie vir die terugvoer.

Whale Watchers bestaan uit 3 eenhede. Twee is ten volle toegeruste eenhede met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n binne- en buite braai asook 'n pragtige see-uitsig vanaf 'n dek. Hierdie eenhede is egter heelwat duurder as die eenheid wat u gekies is.

Minke Whale is 'n basiese studio eenheid wat baie goedkoper is as die ander. Vir toekomstige gebruik, sal ek voorstel om eerder een van die groter (en duurder) eenhede te bespreek.

Groete
Alyda

Whale Watchers
Wilise L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilise L
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Ons was aangenaam verras met die Orca-eenheid. Die uitsig is pragtig en mens kan vir ure op die stoep sit en na die see kyk. Die pool tafel was 'n groot wenner vir ons kinders. Die binne-braai & TV het ook bygedra tot ons heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid bied alles wat jy nodig het vir n aangename verblyf.

Die Orca-eenheid waar ons gebly het is goed ingerig en op die grondvloer. Mooi see-uitsig en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Gesin met tieners

Pragtige plek, fantastiese uitsig, heerlike vermaak vir tieners, Orca sien ons beslis weer!

Baie lekker gekuier. Pooltafel was puik vermaak vir die tieners. Uitsig uit die boeke. Probleem met DStv is vinnig uitsorteer deur eienaar, pluimpie vir haar! Ons gaan beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magderl B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magderl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese seevakansie.

Fantastiese seevakansie terwyl ons daagliks vermaak is deur die walvisse wat fonteine water blaas en hulle sterte klap dat die skuim spat. Die dolfyne het ook nie op hulle laat wag nie en het heerlik baljaar in die water. Die see-meeue het op die balkon kom sit en ons en die wêreld bekyk. Die helderskoon seewater met duidelike groen en blou seestrome en die skitterwit branders wat ons gesien het vanuit die woonstel, het ons so beïndruk dat ons besluit het om ‘n erf vir aftree in Agulhas te koop. Die woonstel in Whale Watchers het aan ons die geleentheid gebied om 24/7 vanuit die sitkamer of selfs terwyl ons in die bed gelê het na die see te kan kyk. Ons kan Whale Watchers met groot vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat ‘n onvergeetlike tyd teen die see, aan die suidpunt van die kontinent wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Goeie dag Magderl

Baie dankie vir die goeie resensie, ons is baie bly dat julle lekker gekuier het en sien daarna uit om julle in Struisbaai te verwelkom

Whale Watchers
Clive W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful apartment with lovely sea views. Just a pity that the weather was not good but that's nature!

We enjoyed this apartment with its gorgeous sea views. Our hosts were very helpful. A small suggestion: with coastal places, they can get a damp odour. Maybe it would be advisable to open the apartment up for a few hours to try and alleviate this problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P
Gesin met klein kinders

Wow!

Asemrowende views! Goed toegeruste woonstel. Tannie Alyda en oom ampie is sout-van-die-aarde-mense! Ons het lekker gebly! Sal verseker weer daar gaan ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telana V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana V
Gesin met tieners

Great place, wonderful people.

We enjoyed our stay, pool table great for young teenagers and stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé N

Mooi uitsig.

Mooi uitsig en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rousseau V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rousseau V
Gesin met tieners

Die uitsig was wonderlik en die verblyf baie lekker.

Alles was 100% en ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Lekker rustig naweek gehad in Struisbaai. Woonstel het baie mooi uitsig gehad en lekker groot! Die beddens kort bietjie aandag (deurgelê), maar alles was mooi skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Celia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was oukei.

Die uitsig was amazing alhoewel ek dink ek kon vir dieselfde geld 'n baie beter plek gekry het. Die algehele gevoel van die plek was oud en verwaarloos. Ek kan verstaan dat dit langs die see is, maar met ouers en skoonouers wat vir 30+ jare in Struisbaai gebly het, kan ek nie nie regverdig dat alles in die badkamers geroes is nie. My gevoel is dat die eienaars net uitverhuur en niks geld terug ploeg om die plek in stand te hou nie. Die braairoosters was smerig, daar is nie 'n ander woord om dit te beskryf nie. Die vorige mense se stukke braaivleis het nog vasgesit. Ek weet party mense brand dit af, maar vir my was dit onaanvaarbaar. Ons het ons eie braairooster gaan koop ten duurste. Die televisie het glad nie die OpenView decoder opgetel nie. Gelukkig het ons 'n HDMI-kabel saamgevat om flieks te stream van ons laptop af. Daarmee kon ons ten minste nuus sien. Na dag twee het ons egter per ongeluk op die notice afgekom dat ons nie hout in die kaggel/braai mag gebruik nie, net charcoal. Dit was een van my deciding factors toe ek die kaggel gesien het. Dis amper winter in Struisbaai en die kaggel sal cosy wees. Met charcoal, ek dink nie so nie. So ek stel voor dat dit duidelik op die website aangedui word. Ek sal definitief nie Whale Watchers aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Beste Celia,

Ek waardeer jou eerlike opinie. Ons sal dadelik aandag gee aan waar ons fouteer het.

Groete,
Alyda

Whale Watchers
Nicolene W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W
Gesin met tieners

Baie lekker en ontspannend.

Whale Watchers sal ek beslis aanbeveel vir iemand wat ‘n wegkomkansie soek. Lekker privaat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

Awesome sea view.

Verblyf was uitstekend. Waarde vir geld. Het dit baie geniet. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, ruim, netjies!

Ongelooflike see-uitsig, woonstel uitstekend toegerus, veilig en dierbare gasheer en -vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nabeel P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeel P
Saam met vriende

Excellent.

Good location, friendly host, breath taking view, we had an amazing weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril E

Absolutely awesome view, and spotlessly clean living areas.

This is a place that I would go back to again and again, summer, autumn, winter or spring. One of the best places I have ever stayed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Watchers se terugvoer

Thank you very much I am very happy that you enjoyed your stay. Hope your friend had a safe trip back to England.

Whale Watchers
Steyn V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Gesin met tieners

Die verblyf is van die aard laat jy nie huistoe wil kom nie.

Dit was ons eerste vakansie in die Struisbaai en ons sal definitief weer en weer soontoe gaan. Nie net die verblyf nie, maar alles is lekker saam met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 128, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOZi2gcYwyDJa9ETl7YKt5dpjNyljhlRl2yqPHyJKdqrhfaxjoP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 128 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129393491 20.038980472387