LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Waters Self-Catering Lodge | LekkeSlaap
+34

Whale Waters Self-Catering Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Whale Waters Self-Catering Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Trudie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met vriende

Ongelooflike huis met letterlike geen tekort aan enigiets nie. Die beste van alles is in die huis.

Die beste plek waar ons nog as vriende ons henneparty gehou het. Die huis is mooier as mooi. Die uitsig en die verhitte swembad is 'n bonus. Die bestuurder, Sonja en die kantoordame, Chanya is die mees hulpvaardige en vriendelikste mense wat ek nog mee gewerk het, 10 uit 10 vir julle!

Whale Waters Self-Catering Lodge's terugvoer

Hi Trudie. Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons sien julle sommer binnekort weer.
Chanya

Whale Waters Self-Catering Lodge
Annelie T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende verblyf!

Lieflike groot huis met pragtige uitsigte en baie bederf. Uiters geskik vir groter groep vriende of familie. Baie veilig en luuks.

Shelley B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley B
Saam met vriende

Stunning views, clean comfortable and luxury.

We enjoyed or stay, accommodation is beautiful and has everything you need. The views are stunning. Would go back again and again.

Whale Waters Self-Catering Lodge's terugvoer

Thank you, Shelley. We'll see you soon again at the Whale Waters.

Whale Waters Self-Catering Lodge
Robert W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met vriende

Absoluut fantasties! Jy weet jy was op vakansie!

Baie lekker gekuier, die huis het als wat jy nodig het. Sal definitief terug wees binnekort. Dankie!

Chanya D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanya D
Saam met vriende

Pragtige huis en uitsig!

Die huis is pragtig en perfek geleë om bietjie uit te span op die strand.

Vanaf R7 670
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R7 670
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R7 670
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvlQKuqtSlnp5e7O6wqTUnJkoOeM3dSZYEc1cW2YeGX9EsoFcqX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 670  per nag (vir 12 persone) 5 5 1 5 5 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.566916 19.354828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!