Hermanus Akkommodasie by Whalers Self-Catering | LekkeSlaap
+8

Whalers Self-Catering

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Whalers Self-catering is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n sentrale ligging. Dit is stapafstand van die middedorp, winkels, restaurante, walvis-uitkykpunte en die kranswandelpaadjie.

Die huis het 4 en suite-kamers wat elk beskik oor 'n TV, plafonwaaier, en paneelverwarmer. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed, kamer 2 het 2 enkelbeddens en 1 dubbelslaapbank, kamer 3 het 'n dubbelbed, en kamer 4 is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, lugversorging en 'n privaat balkon. Al die nodige linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Let asseblief daarop dat aangesien dit 'n selfsorg-instansie is, jy jou eie seep, toiletpapier, skottelgoedseep, bad- en strandhanddoeke sal moet saambring. Die instansie bied WiFi, binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, pooltafel, en 2 sonstoele.

Al die vernaamste swemstrande is ongeveer 10 minute se ry ver, en die middedorp met sy restaurante en winkels is stapafstand van die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Whalers Self-Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Whalers Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalers Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMzkwNDBlLTI4MTgtNDJlZC05MDZjLTRjYjExZjY2OWY1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 11) 17 5 1 5 8 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.419276 19.232214
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za