Whales & Waves
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Steve R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, dankie.
Adéle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig. Huis het alles wat nodig is en is netjies.
Whales & Waves se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier! Kom gerus weer.
Natasha L - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend!
Whales & Waves se terugvoer
Hi Natasha dankie vir julle kuier by ons! Ons het ons huisie nou nog bietjie mooier gemaak met n binne braai en n paar ander dinge! Kom kyk gerus. Groete Annette
Kevin W - Nov 2021
Algehele gradering
Really enjoyed it.
Nadine P - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic stay, amazing views and great accommodation.
Whales & Waves se terugvoer
Hi Nadine, thank you so much. I am so happy you enjoyed your stay. Please come again. Warm regards, Annette.
Rene T - Mrt 2021
Algehele gradering
We had an awesome time, the house is situated perfectly and catered to all our needs.
Calla M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker huis reg teen die see.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom