Whales Way Ocean Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B wat reg teen die strand in Wildernis geleë is. Wildernis is 'n bekoorlike dorpie op die gewilde Tuinroete.

Dié wegbreekplek bied verblyf in 2 luukse dakwoonstel-eenhede en 3 standaardkamers. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers en is goed toegerus. Daar is 3 kamers met see-uitsigte en dis net die strandkamer wat beperkte uitsigte bied.

Die B&B het 'n Jacuzzi buite vir gaste se gebruik en 'n lieflike patio waar gaste kan ontspan terwyl hulle die sonsondergang of die verbygaande valskermswewers aanskou.

Wildernis het goue strande van meer as 18 km lank wat ideaal is vir visvang, sonbaai, swem, branderplankry of stap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whales Way Ocean Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za