Plettenbergbaai Akkommodasie by Whaleshaven 14 | LekkeSlaap
+16

Whaleshaven 14

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whaleshaven 14, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whaleshaven 14 is 'n moderne villa in Keurboomstrand. Gaste kan deur die bos or die duine direk na die strand stap. Swemmers word aangeraai om versigtig te wees aangesien daar dikwels sterk strome is.

Die villa het 4 ruim slaapkamers met balkonne en indrukwekkende uitsigte oor die see. Die leefarea het eenvoudige hout- en glasafwerkings en lei na 'n dek. Die see-uitsigte is asemrowend.

Aan die agterkant van die villa is 'n beskutte swembaddek met 'n tafel en stoele waar gaste kan eet.

Gaste kan lang ente gaan stap en nou en dan dolfyne en walvisse gewaar. Die verblyf is luuks, maar ook kindervriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by Whaleshaven 14 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Whaleshaven 14, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whaleshaven 14, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhTEtoD3mvVMPjRXwYvti99uSnJsyPR4o9vtjzinK5D3JHJknXt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 950  per nag (plek vir 8) 14 Whaleshaven Keurbooms Beach 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.005905555556 23.442755555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za