Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wharthog Corner Leeupoort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Wharthog Corner Leeupoort
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrenette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrenette V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n onvergeetlike en aangename verblyf.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Die diere is die hele dag om die huis wat ons vreeslik baie geniet het. Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Hendrenette. Dankie, ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom. Mag dit net goed gaan met jou. Groete, Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Wilma N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N

Rustig. Leersaam. Ontspannend.

Dit was 'n heerlike naweek gewees. Die huis was skoon. Lugversorgers was 'n pluspunt. Die vlakvarke met hulle baie kinders het ons vermaak. Die koedoes en zebras wat kort-kort nog 'n vrug kom bedel het, was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Dankie Wilma, ons verwelkom jou en jou familie weer. Groete, Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Truia L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte in die bos verskriklik geniet, pragtige plek!

Wat 'n fantastiese plek. Kan enige tyd aanbeveel. Plek is netjies, skoon en baie goed ingerig. Die eienaar was enigetyd beskikbaar vir navrae en enigiets wat ons wou weet. Hartsmense! Ek kan Wharthog Corner enige tyd aanbeveel. En ons sal dit enigetyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Truia en man, baie dankie vir die fantastiese resensie. Dit was so lekker om gaste soos julle by Warthog Corner te hé, en ons verwelkom julle enige tyd terug. Groete, Coen en Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Dewald N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek weg, kinders het die baie geniet, sal beslis weer besoek. Die eienaar is so behulpsaam en jy kan enige tyd met haar kommunikeer.

Sal dit vir seker aanbeveel vir ander gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Wonderlik dankie Dewald en familie dit is my missie om my gaste tevrede te hou. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Yolandi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met vriende

Rustig.

Baie mooi en rustige plekkie. Die interaksie met die diere is wow! Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het so lekker gekuier. Sien verseker uit na ons volgende kuier hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

So bly julle het dit so geniet. Dankie Sien julle gou weer. Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Anina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid galore.

Ons het 'n baie lekker, rustige naweek gehad met al die diere wat ons kom verwelkom het. Alles was skoon en netjies, 'n lieflike plek. Ons gaan verseker weer teruggaan om die natuurskoon en rustigheid te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Dankie dat julle sulke fantastiese kuier gaste was ons verwelkom julle graag weer.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Janine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Verjaarsdagnaweek weg.

Alles was netjies vir ons voorberei. Alles is in 'n goeie toestand. Dit was die beste ervaring om die diere so naby te beleef. Die plek is verskriklik mooi, sal graag nog wou bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Dankie dat julle fantasties gaste was en Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Herman H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel om Warthog Corner te besoek, woorde kan dit nie beskryf nie. Dit is beslis vir die natuurliefhebber! Die eienaar het ook fantastiese menseverhoudings en dis iets wat mens min kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Herman, baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was my plesier om julle te verwelkom. Ons waardeer mense soos julle. Sien julle weer. Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Lee-ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, mooi!

Hier kort jy niks, die plek het alles en nog meer. Die stilte en rustigheid sluk jou in. Die hoofslaapkamer se bed is hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

So bly julle het dit so baie geniet. Julle was awesome gaste en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Tanje G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanje G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plek waar mens kan ontsnap van die stad se gejaag.

Rustig en bekostigbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Tanje

Baie dankie vir jou resensie dit was so lekker om julle by Warthog te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Hannes O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Gesin met klein kinders

Al te lekker.

Pragtig, rustige plekkie waar jou siel kan rus. Baie wild wat baie mak is. Kinders het koedoes patats gevoer en heerlik op gras gespeel. Nagapie het in aande kom saam koffie drink. Ma kon rustig sit terwyl skottelgoedwasser haar werk doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met vriende

Vreeslik baie diere gesien, was fantasties. Baie privaat en lekker.

Hoogtepunt was hoeveel diere kom eet het. Rêrig 'n lekker plekkie. Baie privaat en genoeg koeltebome en 'n lapa. Jacuzzi was ook 'n hoogtepunt gewees. Boma so tussen die diere is lekker gewees. Die slaapkamers met aircon was so lekker en die boonste vertrek se bed slaap soos 'n droom. Plekkie is kindervriendelik ook. Naweek was net te kort. Een laaste woord, dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi , ons is so bly julle het dit geniet. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was en ons verwelkom julle graag weer.
Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Kagiso P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagiso P
Gesin met klein kinders

Had a wonderful stay.

Wharthog Corner Leeupoort is home away from home. Very peaceful, the kids had lots of fun in the Jacuzzi. We did not have to drive around to look for animals we were visited by a lot of them and colourful birds. The house was fully equipped, we had everything one can need in a house. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Thanks Kagiso so glad you and your family enjoyed the stay and we would love to welcome you back soon.
Greetings
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Jana M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike lekker wegbreek.

Ons verblyf by Wharthog Corner Leeupoort was fantasties gewees. Alles was mooi netjies en skoon gewees en Sharon, die eienaar, doen soveel moeite om te verseker dat jou wegbreek stresvry is. Die Jacuzzi was natuurlik 'n hoogtepunt gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Jana, dit was net 'n plesier gewees om julle as gaste te he. Baie dankie vir die goeie resensie en soos altyd is ek altyd daar. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Susan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Rustige naweek weg om te ontspan.

Verblyf is baie netjies. Alles en meer wat jy nodig het is beskikbaar. Moeite is gedoen voor ons aankoms. Die kinders is nie vir 'n oomblik verveeld nie en ons en ons vriende kon rustig gekuier, rond ry en stap. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Susan, ons is so bly julle het so lekker gekuier en sal julle graag weer wil verwelkom. Dankie en groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Happy M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M
Saam met vriende

Amazing.

Beautiful, cozy and clean holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Happy, thank you for the wonderful review. It was our pleasure to welcome you and your family.
Greetings,
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Chanel L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel L
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

Die was een van die lekkerste naweke in 'n lang tyd. Ons was heeltyd in kontak met die eienaar wat vir seker het alles was in plek. Ek sal dit aanbeveel vir almal om te besoek. Die diere is ongelooflik mak. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Chanel, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie en is so bly julle het dit so baie geniet. Sien julle gou weer.
Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Riette L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties soos gewoonlik. Leeupoort en Wharthog Corner is tops!

Hierdie was ons derde keer in Leeupoort en ons eerste keer by Warthog Corner. Die huis is goed toegerus met alles was jy nodig het en alles was netjies en skoon. Die wild het ook vinnig geleer waar kry hulle heeldag boskos. Die jacuzzi was natuurlik 'n pluspunt. Sal ons weer bespreek by Warthog Corner? Beslis! Dankie Sharon vir al die nuusbrokkies en inligting terwyl ons daar was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Riette en familie dit was ons plesier om julle daar te hé en so bly julle het die verblyf geniet. Dankie
Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Quintus G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus G
Saam met vriende

Lekkerste bosveld kuier.

Sielerus. Natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Quintis so bly julle het dit so baie geniet. Ons Sal julle graag weer wil verwelkom.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Chelaine V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eens-in-'n-leeftyd-diere-ervaring.

Die verblyf was netjies en skoon en soveel spasie. Dis verskriklik rustig en het die mooi natuurskoon buite geniet. Lekker staproetes en die beste van als was vir seker die diere interaksies op ons agterstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Chelaine Baie dankie vir die wonderlike resensie dit was ons groot plesier om julle daar te verwelkom.
Groete Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Karin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Fantasmagories, mooi, verbysterend, opwindend om al die diere so te kan sien.

Het tot laat gekuier saam met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Karin
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer baie en sal julle graag terug wil verwelkom.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Janne K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne naweek.

Netjies en skoon, met wild wat op jou voorstoep kom kuier. Sharon is vreeslik gasvry! Ons sal definitief weer by Warthog Corner gaan uitrus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Janne en familie so bly julle het dit geniet en ons verwelkom julle enige tyd terug.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Henro D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henro D
Gesin met tieners

Pragtige ruim huis, baie privaat waar 'n mens se siel kan rus.

Huis kan groot gesin met gemak akkomodeer met alle geriewe. Baie spasie in kombuis en leefarea en lapa. Wonderlik ervaring dat diere by lapa kom "kuier". Ons kon sebras, blouwildebeeste, njalas, rooibokke en die grootste kudus met die hand boskos voer. Vlakvarke ook vir groot vermaaklikheid gesorg. Kon ook elke aand net na sonsondergang van die een kamer se stoep wat met gaas toe is nagapie televisie kyk met twee nagapies wat meters van jou met infra rooi lig verlig word. Sielskos. Dankie Sharon vir jou gasvryheid en professionaliteit om ons voortdurend op hoogte te hou en by te staan. Sal julle beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Henro en familie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer mense soos julle en sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Vanessa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Vriendelik en baie behulp saam. Mooi netjies en gerieflik. Voel soos 'n mens se eie plek. So rustig in die middel van die natuur met die diere om jou en die nagapies in die aand. 'n Regte wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Baie dankie Vanessa dit was lekker om sulke oulike mense in ons plekkie te hê.

Wharthog Corner Leeupoort
Paula P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula P
Gesin met tieners

Rustig en verfrissend om die wilde diere so naby te hê.

Die verskillende kamers wat almal deure het na die buitekant is 'n pluspunt. Die ontspanningsarea buite is baie mooi uitgele en die Jacuzzi is terdeë geniet. Die addisionele sonkamer en balkon is absoluut 'n pluspunt. Lekker wegbreekplekkie vir groot gesinne met kinders met vriende, ens. Wat 'n oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Dankie Paula ek is so bly julle het dit so baie geniet. Dit is vir my plesier om my mooi wêreld te deel met julle. Ons waardeer julle ondersteuning. Sien julle gou weer.

Wharthog Corner Leeupoort
Marina E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Geen woorde kan ons kuier beskryf nie. Alles vanaf bespreking, aankoms tot uitklok was uit die boonste rakke. Beslis 'n moet vir elkeen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Dankie Marina, ek is so bly julle het dit geniet.
Sien julle weer in die nuwe jaar.
Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Mariaan U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan U
Saam met vriende

Awesome verby. Alles is net pragtig en soos jou eie huis ingerig. Niks wat jy kort daar nie.

Die beste verblyf ooit in Leeupoort. Sal dit hoogs aanbeveel. Groot lekkerte en 'n stunning plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Dankie Mariaan vir jou wonderlike resensie ek is so bly julle het dit geniet. Julle was awesome gaste en ons sal julle enige tyd terug verwelkom.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Yolandi M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Saam met vriende

Rustig en netjies

Plekkie is goed ingerig. Interaksie met diere is amazing! Lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M
Gesin met klein kinders

A little piece of heaven.

Wharthog Corner is an amazing place to be with your family to unwind and connect with nature. We had a wonderful time and will recommend it to everyone. The kids enjoyed being able to ride their bikes in the bush and the Jacuzzi was a big hit for them. Sharon is an amazing host and available 24/7 to assist with any needs. She really goes above and beyond to make sure you have the best stay. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sansonette H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansonette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend!

Die verblyf was van hoë gehalte, netjies en skoon. Die rustigheid, die mooi natuur en die variasie van diere het dit baie spesiaal gemaak. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Sansonette
Dit was so 'n plesier om julle daar te he en so bly julle het dit so baie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Amanda Y - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sharon, dankie vir al die reëlings en WhatsApps om ons in te lig oor alles wat gebeur in die dorp. Die huis is baie netjies en alles wat mens nodig het is daar. Die diere is 'n belewenis wat deur die dag verby kom om te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Amanda
Dit was so 'n plesier om julle daar te he en so bly julle het dit so baie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Greetings
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Madeleine A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A
Gesin met tieners

Lieflike kuier.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Pumba die vlakvark was 'n treat! En die mak diere - wow! Werklik 'n wonderlike geleentheid om so naby aan die natuur te wees en diere in hulle natuurlike habitat te sien. Sharon se diens was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solet P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

We ended off our stay getting engaged so do I need to say more. This house was situated perfectly we saw all the animals from there only had to go look for the giraffes. Thank you very much for an excellent breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Thank you Solet and fiancé so glad we could be part of your wonderful start to the future together. May you always be blessed.

Greetings,

Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Rudolf V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warthog Corner is 'n gerieflike, netjiese en goed toegeruste huis.

Die rustigheid van die omgewing en die diere wat ons met die hand kon voer, het die paar dae wat ons by Warthog Corner deurgebring het baie aangenaam gemaak. Sharon het alle reëlings seepglad laat verloop. Ek beveel die plek beslis aan en sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Rudolf dit was my plesier om julle daar te hé en so bly julle het geniet.
Sien jou weer.
Vriendelike Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Helena L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Pragtige, netjiese huis wat in al jou behoeftes voorsien. Die stilte was 'n absolute lafenis! Die diere is volop en ons het baie lief geword vir Pumba, hy het vir seker baie kos gekry. Sharon, dankie dat jy ons so ingelig het oor al die gebeure in Leeupoort. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Werner, dit was 'n plesier vir ons om julle daar te verwelkom ek is seker Pumba verlang na al die baie kos.
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Cecilia C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveldwegbreek met baie verrassings.

Wharthog Corner bied alles wat mens nodig het om in die bosveld te ontspan. Die diere is 'n belewenis en kom na mens toe. Nie nodig om ver te ry om diere te sien nie. Mooi dam met pragtige natuur binne loopafstand. Die vensters van die eenheid laat dit voel of jy in die bosveld is, al is jy binne die huis. Eenheid baie privaat. Het regtig die wegbreek baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Cecilia ons is so bly julle het dit geniet. Sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Baie dankie
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Wayne P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P
Gesin met klein kinders

Nature and animals in abundance.

We had a wonderful time, house was clean and neat, was great that there were air cons in the rooms as the heat was uncomfortable at night when sleeping. The Jacuzzi was a real treat to just relax and cool down in the summer heat, my daughter and wife could have stayed in it for longer. The animals were amazing, coming up to us all the time looking for food. You were able to feed them right out of your hand, we even had a warthog wander into the kitchen, what a great photo shot that was and something you don't see very often. There is an abundance of trees all around you and you really feel like you are living in the bush. We were only there for a weekend, however next time, I would stay longer just to explore more of the surroundings, definitely would recommend Warthog Corner and Sharon for all her friendly assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Wayne, thank you for your wonderful review. We would love to welcome you and your family again.

Friendly greetings
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Marlene E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike naweek, lekker uitgerus.

Dit was 'n baie lekker rustige naweek, die huis se ligging en uitleg is so dat jy regtig niks anders nodig het nie. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het, alles mooi skoon en mens kan regtig net kom en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Marlene,
So bly julle het so lekker gebly. Sal baie bly wees om julle weer te verwelkom

Vriendelike Groete,
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Elsa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende waarde vir geld. Sal definitief weer besoek. Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Elsa ons is so bly julle het dit geniet en sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Adri W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Fantasties!

Beste plek waar ek nog ooit was. Skoon, netjies, ten volle toegerus. Privaat. Vriendelike kommunikasie met eienaar. Sharon, baie dankie dat jy jul plekkie in die son met mense soos ons deel! Definitief binnekort weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Beste Adri,

Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Dis altyd baie lekker om gaste te huisves wat die huis so mooi oppas en die diere so geniet.

Ons verwelkom julle graag weer.

Baie dankie,
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Lisa K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil setting to view the wonderful wildlife.

What a pleasure it was to stay at Warthog Corner. Very peaceful with lots of visiting animals and birds. The house was clean and comfortable and well equipped and the owners were very helpful and only a phone call away if there was any problem. The entertainment area with built-in braai, comfortable seating and big table was lovely to sit outside at any time of day and the Jacuzzi was a real treat! Would recommend Wharthog Corner, excellent value for money and will definitely be planning a trip back there! It gets 5 stars from us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Lisa
Thanks for wonderful review it was a pleasure to accommodate you and David and cannot wait for you to return.

Greetings
Coen and Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Carika K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika K
Gesin met tieners

Baie ontspannend, naby geleë. Beter as die wildtuin, want die diere kom na jou toe. Ons het al die diere by ons gehad wat daar uit ons hande kom eet het. Sal vir seker weer terug gaan.

Sal enige tyd Wharthog Corner vir enige iemand aanbeveel, dit was pragtig skoon, en goed ingerig vir 'n lekker wegbreek vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Carika
So bly jy en familie het so lekker gekuier en weer by ons sal aanklop ons sal bly wees om julle weer te verwelkom
Groete,
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Johan J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Dankie Sharon, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Dankie Johan

Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Kevin J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J
Gesin met tieners

A great home away from home in the bush!

Wharthog Corner is a well-appointed 3-bedroom house with a Jacuzzi and a large outside entertainment lapa. Everything is clean and all the details are thought through. Being located in the Leeupoort Vakansiedorp means that one is surrounded by animals and the daily interactions with warthogs, eland, zebra, kudu, mongoose, etc was a real highlight!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Kevin
Thank you for the great review. So glad you enjoyed it so much. Love to accommodate you and family again sometime.
Greetings
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Linel J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linel J
Enkelreisiger

Dit was 'n fantastiese ondervinding!

Baie dankie Sharon dat ek so heerlik kon kuier en ontspan daar, die plek is super skoon en netjies en op die perfekte plek geleë. Dit was 'n ongelooflike ervaring om so naby aan die diere te kom en vir hulle kos te gee ook. Dit was my beste vakansie ooit! Ek sal enige tyd teruggaan en beveel 'n vakansie by Whartog Corner aan vir enigiemand beslis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Line,
Baie dankie ons waardeer en so bly jy het so Lekker gekuier. Jy was n uitstekende gas en die diere mis hulle treats.
Sal baie bly wees om jou weer te verwelkom.
Groete
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Tania J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en gemaklik verblyf en goeie diere-ervaring.

Die hele ervaring was pragtig en rustig. Goeie verblyf en lekker interaksie met die wild. Alles is goed en netjies ingerig wat toegelaat het dat ons kon uitrus. Iets vir almal. Kinders tot grootmense. Skoonmaakdienste is bietjie duur, maar huis so ingerig dat dit nie moeilik was om dit self skoon te hou nie. Een van die beter ervarings en sal gerus ander soontoe verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Beste Tania,

Dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.

Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Sharon en Coen

Wharthog Corner Leeupoort
Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diere avontuur.

Uitstekend ondervinding om verskillende diere van naby te ontmoet en met die hand te voer. Die huis het 'n heerlike lapa met braai-fasiliteite. Aanbeveling vir verbetering is om 'n A/C op die onderste vlak te installeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Tania

Baie dankie en so bly julle het dit geniet. Ek sal dink aan jou voorstel vir aircon op onderste vlak, net moeilik met die oopplan en deure wat oopstaan. Veilige reis terug Australia en ek hoop om jou weer eendag terug te verwelkom.

Groete, Sharon.

Wharthog Corner Leeupoort
Wayne V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Wonderlik plek, ons het baie lekker gebly, dis wonderlik dat jy die diere kan kossies gee so te sê op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Wayne,

Dankie vir die goeie resensie ek is so bly julle het dit geniet. Sal jou graag weer wil verwelkom.

Groete,
Sharon Prinsloo

Wharthog Corner Leeupoort
Pottie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal dit beslis aanbeveel. Die beste plek ooit. Diere amazing. Rustig. Rustig. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Pottie
So bly julle het dit so baie geniet. Sal julle graag weer wil akkommodeer.
Groete
Coen en Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Sean V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V
Saam met vriende

It was an awesome stay and would go there again in a heartbeat.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Sean,

Thank you for the lovely review we cannot wait to welcome you back.

Greetings,
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Robert C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very nice place and everything worked well. Very happy, will be going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Good day Robert,

Thank you we would love to welcome you back

Regards
Sharon

Wharthog Corner Leeupoort
Evans V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Great value for money. Will recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Evans,
Baie dankie ek is so bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom in Desember.
Baie dankie vir al jou ondersteuning.

Wharthog Corner Leeupoort
Louise V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

'n Heerlike verassing.

Ek en my blinde vriend het Warthog besoek. Baie dankie Sharon vir al jou vriendelikheid, hulp en goeie diens. Andries die werkers was so vriendelik en het ons gou touwys gemaak oor hoe alles werk. Die voer vir die diere is beslis 'n goeie idee. Ons het dit vreeslik geniet om so op die stoep te sit en al die te sien wat kom vreet. My vriend het veral die Jacuzzi baie geniet en het veilig gevoel met die muurtjie tussen ons en die diere. Die huis is ruim, luuks en goed toegerus. Beslis goeie waarde vir geld. Die besoek het ons stoutste verwagtinge oortref en ons sien uit om julle weer te besoek. Baie dankie vir die wonderlike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Marishke

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer en so bly julle kon dit geniet. Ons wil julle graag binnekort terug verwelkom.

Groete

Sharon Warthog Corner

Wharthog Corner Leeupoort
Linda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Amazing experience!

What a lovely place! The situation is perfect and there were lots of animals coming to say hi/ My daughter (9) enjoyed the interaction with the animals so much! The owners are so helpful and friendly. We enjoyed our stay so much and would recommend this to any other person!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Linda

Baie dankie vir die goeie resensie. Sien uit om jou weer te verwelkom en wil net se ons het nou lampies beskikbaar as dit nodig is.

Groete

Sharon Warthog Corner

Wharthog Corner Leeupoort
Charleen S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen S
Gesin met klein kinders

Beslis die moeite werd om hier te kom kuier.

Die perseel is perfek in netheid en alles wat nodig is, is beskikbaar, sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Die diere en ligging is absoluut asemrowend, ons kon nie 'n beter plek gekies het vir ons naweek nie. Sal aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Beste Jan en familie,

Ons is so bly julle het dit so baie geniet. Ons sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.

Wharthog Corner Leeupoort
Pieter O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, aangenaam, veilig en ontspanne.

Hierdie eenheid is goed toegerus en dit is aangenaam om daar tuis te gaan. Kan Wharthhog Corner Leeupoort aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Pieter

Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit en sien uit om jou gou weer terug te verwelkom.

Wharthog Corner Leeupoort
Leriesa K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leriesa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en rustig en baie lekker gewees.

Die diere lewe was wonderlik en dit was stil en rustig. Die huis was skoon en vol al die nodige gereedskap. Alles was netjies gewees. Die Jacuzzi was baie lekker. Andries was baie behulpsaam. Enigste voorstel is om 'n foto van die uitleg van die Leeupoort vakansiedorp saam te e-pos om te sien waar Dwarfgreenstraat lê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Leriesa baie dankie vir die wonderlike resensie. Sal beslis meer info email. Hoop om julle gou weer te verwelkom

Wharthog Corner Leeupoort
Juan F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Nothing bad to say about Warthog Corner, was one amazing place to be at. The animals all came to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Juan

Ons is so bly jy het jou verblyf geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Sharon, Wharthog Corner

Wharthog Corner Leeupoort
Magda L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience!

It was such a special place to celebrate my birthday. The animals (which we could fed) were a real treat. Everything inside the house and in the garden were neat, tidy and in excellent condition. Sharon were in contact the whole time to make sure everything is okay. Will surely come back for this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Magda,

Thank you for the lovely review we are so glad you enjoyed it on your special day. Hope to see you again in the near future.

Regards,
Sharon, Wharthog Corner

Wharthog Corner Leeupoort
Lousie F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lousie F
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek.

Baie lekker plek. Gerieflik het als wat benodig word. Het uitstekende diens gekry. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Louise, baie dankie vir die goeie resensie. Waardeer en sal baie bly wees om julle weer te verwelkom.

Wharthog Corner Leeupoort
Chrileza S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrileza S

Love the house.

We will go back again. It was an awesome house, clean, and had all the necessities like crockery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Hi Chrizleza,

Thank you for the lovely review will love to welcome you back again.

Regards,
Sharon Prinsloo

Wharthog Corner Leeupoort
Rienie K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie K

Dis 'n pragtige, gemaklike huis en die diere wat mens verwelkom is fenomenaal.

Die beste van als is dat daar 'n voorraad is van wildspille wat mens die diere gaste mag gee! Enigste ding wat nie perfek is nie, is die driveway, hy is te nou. Een ding wat ek nie van gehou het nie is dat die house keeper te vroeg in gekom het om die plek skoon te maak, ek werk ook in die industrie, so ek weet hoe werk dit. Ek sou verkies het dat sy eers 10h00 se kant gekom het toe ons al op pad uit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Beste Rienie,

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sal beslis die skoonmaker te vra om nie voor 10 uur in te gaan om skoon te maak nie. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het want ons wil hê ons gaste moet tevrede wees.

Hoop ons sien jou gou weer.

Groete,
Sharon - Warthog Corner

Wharthog Corner Leeupoort
Carl K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl K
Saam met vriende

Very neat and comfy stay in the bush!

Very nice and quaint spot in the bushveld, good value for money. We were there for a function so we weren't at the lodge for a long period of time, but we enjoyed the braai and Jacuzzi nonetheless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wharthog Corner Leeupoort se terugvoer

Good Day Carl,

Thank you very much for this great review. We hope to welcome you back soon.

Regards
Sharon Prinsloo
Warthog Corner

Wharthog Corner Leeupoort
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarfgreen 66, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238d1fb70ec9a5b7c3fb68e3748fae7a8b217479e724c4a5043c7e369eb07fab579b1e024979b78941dc63b0aaf11aff5eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 63 5 1 5 66 Dwarfgreen Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.914444 27.635972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem