Breederiviervallei Akkommodasie by Whipstock Gasteplaas | LekkeSlaap
+52

Whipstock Gasteplaas

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whipstock Guest Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kom besoek Whipstock Gasteplaas en draai die tyd terug na 'n ontspanne lewenspas weg van die geraas en gewoel. Geleë in die reënskaduwee van die Sonderendberge, aan die oewers van die Koningsrivier, het ons 'n klein deel van landelike Suid-Afrika behou, merkwaardig onaangeraak deur vooruitgang.

Whipstock Gasteplaas bied 3 selfsorgkothuise en 3 B&B-kamers, elk met 'n bekoorlike atmosfeer. Die kothuise is toegerus met yskaste en koffie- en teemaakgeriewe en kaggels. Die akkommodasie reflekteer die natuurlike omgewing van pragtige landelike leefstyl. Die algemene kamer het 'n klein kroeg-area, maar die gasteplaas is nie gelisensieerd nie, so gaste moet hulle eie alkohol saambring. Daar is ook 'n groot vuurmaakplek, eetkamer en televisie met volle DStv. 'n Verskeidenheid bordspeletjies is ook beskikbaar en 'n biblioteek vir lesers.

Whipstock Gasteplaas is die perfekte wegbreekplek vir volwassenes met kinders, omdat die plaas 'n menigte aktiwiteite bied om almal besig te hou. Daar is 'n wonderlike plaasdam met skoon bergwater vir swem en kanovaart - perfek vir warmer somersdae.

Die omliggende areas is onderontwikkel, wat 'n landelike bekoring aan die toneel gee vir lang wandelings of bergfietsritte. Kort en langer roetes is op die plaas uitgelê soos die "Over the Hills" roete en die "Valley Walk". Met Whipstock Farm ver van enige ontwikkeling, is die naghemel skoon en die sterre ongelooflik helder. Saans is sterrekyk 'n reis na 'n ander wêreld. Die omliggende wynplase bied stylvolle wynproegeleenthede, en die fassinerende, historiese en kunstenaarsdorpie McGregor is net 7 km weg, wat 'n internasionale delikatesse-winkel het, klein winkeltjie vir die basiese, menigte winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Whipstock Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Whipstock Guest Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whipstock Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whipstock Guest Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzkxYmNlLTVmODctNDBlMS05ZDE5LTU0NjZiMmZjZmE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Whipstock Guest Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.989514498154 19.752098321915
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za