+40
Selfsorg in Magoebaskloof

Whispering Creek Mountain Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eslyn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

I would recommend Whispering Creek to anyone. We had an awesome stay, the rain enhanced the beauty of the surrounding area. We were welcomed and found the room in excellent condition. We enjoyed the privacy and had a wonderful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetty O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike. Dit was heerlik en rustig gewees. Baie mooi uitsig van die eenheid. Nuwe eenheid. Baie netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik en lekker. Sal weer gaan. Dit was baie aangenaam om daar te kon slaap. Ons het Haenetsburgse Kersmark baie geniet ook. Dit het baie gereën toe ons vertrek het en was baie bly ons het met 'n Ford Ranger gery. 'n Lae sedan motor werk nie daar nie. Die personeel doen baie moeite om jou tuis te laat voel daar en niks kort nie en spesiale versoeke word maklik geakommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Verblyf rustig en stil omgewing. Baie goeie en vriendelike gasheer. Beste diens van hulle.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Awesome. Stay was amazing, everything needed was catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekker plek, so diep in die berg, so baie stil en aangenaam. Ons was nie baie by die verblyf nie, meer rondgery, maar dit was lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustig en volkome veilig. Ons doel was voëlkyk; en Whispering Creek het heelwat 'lifers' by ons lys gevoeg. Ons kon brekvis terwyl die loeries in die bome rondom ons baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, refreshing and rejuvenating. Waking up here felt so refreshing. Surrounded by nature, the sound of birds, and complete peace and quiet. It was the kind of silence where you can actually hear your own thoughts. I’d highly recommend this place to anyone who wants to escape the city, reflect, and reconnect with themselves. The place was spotless, well-kept, and the service was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phuti S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely and comfortable. I love the place. It's so cool, clean and comfortable. I love the fact that the space is so private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly in 'n pragtige huisie in 'n pragtige omgewing. Dit was 'n aangename ervaring en sal dit vir seker aanbeveel vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Plot A44,15, Farm Diepkloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b8f05c5b693ba58bee8193f1a780210ba8874967def2d18d3627800d244ce6307fd055d25686d7b084e209d46111ad8629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Plot A44,15 Farm Diepkloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.853694226021 30.008244088724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang