- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot A44,15, Farm Diepkloof, Magoebaskloof, 0731, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Whispering Creek Mountain Lodge bied selfsorgverblyf en skuil teen die hang van die noordoostelike punt van die Drakensberge. Hierdie lodge is op 'n klein plaas in die mistige berge van Magoebaskloof geleë, het 3 pragtige selfsorgeenhede en bied 'n asemrowende uitsig, asook 'n ontsnapping uit die stadsgewoel.
Verblyf word in Turaco en Cape Parrot wat elk slaapplek vir 2 gaste het, asook Robin met slaapplek vir 4 gaste gebied. Turaco en Cape Parrot beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Robin het 'n oopplan-ontwerp, 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Robin lei na 'n privaat houtdek met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n rak vir klere. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n gasbrander, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie kajuit is ideaal vir 'n gesin en het 'n oopplan-ontwerp met 3 dubbelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Daarbenewens het hierdie eenheid 'n eetkamertafel en 'n kombuisie toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kajuit maak oop na 'n privaat houtdek met 'n buite-eetkamertafel en 'n gasbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Turaco
- Selfsorg
- Cape Parrot
- Selfsorg
- Family Room
- Selfsorg
- Double or Twin Room
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.