LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Aloe Guesthouse | LekkeSlaap
+27

White Aloe Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir White Aloe Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Catherina S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Yolandi is 'n pragtige mens, het ons vriendelik ontvang en was baie professioneel afgesien van die feit dat sy net die vorige dag haar 3 weke oue seuntjie (1 van 'n tweeling) moes begrawe. Ons dink aan julle en baie dankie vir alles. Ons waardeer dit. Ons het nou nie ontbyt geëet nie, want ek moes 6 uur vastend by die hospitaal wees, maar ek is seker dat die ontbyt ook lekker sou wees. Dis regtig 'n lekker en netjiese plekkie om oor te slaap.

Hennie C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie gereed om ons te ontvang nie.

1. Geen WiFi-toegang nie. 2. Geen badkamer sepies, body wash, sjampoe nie. 3. Beskuit met koffie sou lekker wees. 4. Kamer waarin ons gebly het kom nie voor op advertensie nie. 5. Die bedrag wat ons moes betaal was buitensporig vir waarde ontvang. 6. Ontbyt was lekker, sou servette waardeer.

Anton J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig gevoel en verblyf was skoon en netjies gewees.

Baie mooi kamer, skoon en netjies. Kamer was baie groot. Ontbyt was heerlik gewees.

Lettie K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie K
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Pragtige, netjiese gastehuis, maar ons was nooit ingelig dat ons voor drie uur die sleutel moet kom haal nie, my suster het toe die sleutel gaan haal. Toe ons die aand daar kom was alles donker en moes sukkel om ons kamer te kry -Yolandi het wel later kom wys. Sondagoggend toe ons opstaan was daar geen warm water nie, dus moes ons maar sonder 'n warm bad weer huiswaarts kom. Ook het ons geen plek gesien om die sleutel te los nie en het dit toe maar op 'n muur binne in die erf gelos.

Johnnie D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie D
Gesin met tieners

Uitstekend!

Baie sentraal geleë naby alles. Die kamers is ruim, skoon, netjies en gerieflik met lugreëling en groot televisie met volledige DStv. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Beste waarde vir geld.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Norite Pad, , Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwZDMwYWQzLTYxZWQtNDg2NC1hYzIwLWRjMDRiYWVjZGUzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 43 Norite Road Wilropark 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.116323096414 27.863834649324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!