White Rabbit Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 12 Desember 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

White Rabbit Cottage is 'n gastekothuis op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Die instansie is die ideale basis vanwaar die Noordelike Voorstede se verskeie besienswaardighede ontdek kan word.

Dié kothuis is modern versier, het 'n privaat ingang en is oopplan. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n bank en 'n TV vir mediavermaak. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan van die swembad gebruik maak en daar is veilige parkeerplek vir een voertuig op die perseel. White Rabbit Cottage is gerieflik naby 5 hospitale, winkelsentrums, 8,5 km vanaf Durbanville se wynroete en net 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by White Rabbit Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na White Rabbit Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R857 R600 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf voor 12 Desember 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za