White River - Martin's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The White River Country Estate is net buitekant die bekoorlike dorpie Witrivier geleë. Dit is versteek in die Sappi-woude van Mpumalanga.

Martin's Nest is ideaal gebou op die White River Country Estate wat 'n kampioenskap-gholfbaan is met 'n uitdagende 18 putjie-rondte. Martin's Nest is op die elfde skoonveld geleë en kyk uit oor die Witrivier. Dit bied 'n baie rustige omgewing vir ieder en elk.

Die luukse huis is uniek ontwerp en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het sy eie unieke kenmerke soos 'n stort met 'n glasdak, koningingrootte-beddens en groot opvoudeure wat lei na goed versorgde tuine.

Elke area van die huis is ruim en spog met moderne geriewe soos 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer wat lei na 'n groot onderdakstoep met 'n Jacuzzi, braaigeriewe en kroegarea.

Die luukse huis is die perfekte plek om familie en vriende te onthaal. Dit is ook die ideale plekke om net te kom ontspan in hierdie pragtige omgewing.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na White River - Martin's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za