White Sands Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
White Sands Beach House is 'n selfsorg-grasdakhuis op 'n landgoed in Struisbaai. Die vakansiehuis is gerieflik geleë, stapafstand vanaf die strand.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede, derde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser in. Die leefarea langsaan lei na die stoep en erf waar daar 'n braai-area en 'n swembad is. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis met 'n tafeltennistafel.
Die huis is naby die dorp geleë, waar daar koffiewinkels en restaurante is.
Slaapplek
’n Bespreking by White Sands Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink White Sands Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom