Lambertsbaai Akkommodasie by White Sands Guesthouse | LekkeSlaap
+11

White Sands Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 33 , Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die middedorp.

Daar is 6 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas. Sommige kamers het dubbelbeddens en daar is 2 kamers met 2 enkelbeddens.

Die gastehuis bied ook 'n swembad.

Dis naby winkels en restaurante en ander trekpleisters, soos Voëleiland en die strand.

Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Daar is beperkte parkeerplek op die perseel, maar dis veilige parkeerplek voor die huis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir White Sands Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 33 , Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 33 , Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASuXxjksVoMod5cMfIHxpBAgFmaPvBNqrFSJ0Ljyhr3GpaeXjPk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 33 Church Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.093848389336 18.303786764085
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za