We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

White Shark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie gastehuis is in die bekoorlike dorpie, Kleinbaai, gelee. Kleinbaai is naby aan Gansbaai in die Wes-Kaap. White Shark Guest House is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons kan haaihokduiksessies vir ons gaste reël ? vandaar die naam White Shark Guest House.

Ons akkommodasie word aangebied in 5 goed toegeruste en suite-kamers met skoon perkallinne, satelliet-TV en 'n pragtige uitsig op die oseaan. Gaste geniet toegang tot 'n sonnige balkon om te ontspan met 'n glasie plaaslike wyn, terwyl hulle die sonsondergang en see-uitsigte geniet. Daar is ook 'n kombuis wat ingerig is vir selfsorg en 'n ingeboude braai. Verder kan gaste lees, koffie drink, skaak speel, TV kyk of net die uitsigte geniet in die sitkamer op die boonste vloer. Daar is gratis WiFi en veilige parkering beskikbaar aan alle gaste.

Kleinbaai is die tuiste van haaihokduik en walviskyk. Dit is in Kleinbaai se natuurlike hawe waar die bote wegspring wat besoekers toelaat om byna blad te skud met die Witdoodshaaie. Pragtige strande, lieflike staproetes en verskeie buitelug-aktiwiteite is in die omgewing beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir White Shark Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Shark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A71QBv1Rr9pAmIYH3JeICu12FRpmIhAlG3klz7dZulSEAUMzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Geelbek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.615329766001 19.352288246155