Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitehouse Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannastraat 2, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whitehouse Guest Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Parys en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié lodge bied verblyf in 10 kamers wat elk en suite-badkamers het. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Sommige kamers het 'n privaat ingang en die anders deel 'n hoofingang. Al die kamers het lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea, eetarea, swembad en braai-areas. Daar is konferensiegeriewe vir 30 gaste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en hierdie lodge is naby winkels, restaurante en die R59.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Johannastraat 2, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannastraat 2, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95af21dac183d9049c4cc26fdeaea1d8e003af8c6108c5bb6398740aead2e05be78cd8ab8d9ba1d94d7305dc77be7db56a94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.9042184 27.4413457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem