Barrydale Akkommodasie by Whitsend Cottage | LekkeSlaap
+12

Whitsend Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whitsend Arboretum, Van Collerstraat, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Whitsend Cottage is in 'n stil straat op die randjie van die dorp, so dit is lekker stil en privaat. Die klipkothuis is op 'n omgewingsvriendelike wyse gebou en toegerus met sonkrag, 'n gasgeyser vir kitswarmwater, gasstoof en 'n kaggel. 'n Gasverwarmer is ook beskikbaar vir gaste wat nie vuur wil maak nie. Al die glasvensters is met gelamineerde glas vervang vir beter isolasie en dit beteken diefwering is ook nie nodig nie.

Die dubbelbed in die hoofslaapkamer en die enkel- en stapelbed in die ander slaapkamer, voorsien genoeg slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die slaapbank bied slaapplek vir 'n bykomende persoon.

Die knus en ruim kothuis is uit plaaslike leiklip gebou. Die houtafwerkings is meestal handgemaak en dit komplimenteer die tema in die huis.

The Disahouse is 'n gespesialiseerde kwekery op die perseel en kan op spesiale versoek besoek word. November is die begin van die disa-seisoen.

Slaapplek

’n Bespreking by Whitsend Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Whitsend Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Whitsend Arboretum, Van Collerstraat, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whitsend Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whitsend Arboretum, Van Collerstraat, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NzVmNjA1LTgyZWQtNDhhMi04ZGM2LWUyZjc3YTE3Y2I0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 44 5 1 5 Whitsend Arboretum Van Coller Street 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.90182852457 20.725903054831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za