Whittals Chalets
- Kapasiteit: 45 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whittals Chalets is in Aliwal-Noord, 400 m van die N6 af.
Elke chalet het 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, badkamer en 2 slaapkamers (eerste slaapkamer met 'n dubbelbed en tweede met 'n dubbel- en enkelbed), en is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is slaapplek vir 5 gaste per chalet in 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke chalet het sy eie patio en braaigeriewe. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, tweeplaatstofie, ketel, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekgoed. Die leef- en eetarea is ingerig met 'n TV met 51 DStv-kanale. Die meeste chalets bied onderdakparkeerplek.
Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word en kan bedien word in die eet- en lapa-area of in die privaatheid van jou eie chalet. Die perseel is omhein en het afstandbeheerde hekke. Gaste kan van die wasgeriewe en gratis WiFi gebruik maak. Daar is 'n konferensiesentrum met 'n braai-area en 'n lapa wat ideaal is vir klein funksies, vergaderings en opleidingsessies. Whittals Chalets verskaf ook hulp met die beplanning en spyseniering van konferensies.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Whittals Chalets het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Oos-Kaap
- Kapasiteit: 45 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom