LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Why Not Guest House | LekkeSlaap
+22

Why Not Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 72, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Why Not Guest House is in Bothaville en bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte kothuis wat meer as 100 jaar gelede gebou is en een van die oudste huise in die dorp is. Die gastehuis is gerieflik naby restaurante, die middedorp, Even Donges Primêre Skool en Bothaville Sekondêre Skool.

Gerieflike verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, elk met 'n stort. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, badhanddoeke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n gedeelde yskas en mikrogolf by ontvangs. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis is 20 km van NAMPO Park en 9 km van die Buenos Aires Trouvenue af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fonteinstraat 72, Bothaville, 9660, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 72, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d385a27c61796e8e08565cf6044d8fbdb6f808b333de061134d1781049e4c7fb833c06ffe095f2b07038a738010b24cded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 72 Fontein Street Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.391846208678 26.612068177553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!