LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wi Villa Lê | LekkeSlaap
+30

Wi Villa Lê

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wi Villa Lê is in Fichardpark, 'n stil buurt in Bloemfontein naby die N1. Dit is naby die N1 en bied 'n wegbreek met 'n ouwêreldse atmosfeer wat deur die 60-jarige tema geskep word.

Al die eenhede is semi-selfsorg en het DStv, lugversorging, yskas, lessenaar, badkamer, mikrogolfoond, ketel, basiese kombuisgeriewe, en koffie- en teegeriewe.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetarea en onderdakbraai-area. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar die Great Musicians-kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek. Wi Villa Lê is ook beskikbaar vir funksies en konferensies wat tot 18 insittendes akkommodeer. Ontbyt en aandete is beskikbaar teen ekstra koste en daar is 2 lapas met braaiplek.

Die gastehuis is naby die universiteit, technikons, Bloemskou, die Vryfees, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en ander besienswaardighede in die Rosestad.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wi Villa Lê
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gustav-singel 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Wi Villa Lê het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb362ee1cdd8126a16b107eb0a802dcc3448053f0ba0d5ba72c435b5065787f6c12619a59f67f753725cf0da9d20528ffd4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 16 Gustav Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.146258136674 26.173043847084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!