Limpopo Akkommodasie by Wia-Kyla Accommodation | LekkeSlaap
+34

Wia-Kyla Accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Wia-Kyla Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lizl K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl K

Dit is jammer ons kon net een aand oorslaap, dis skoon, veilig en mooi.

Die kamers en hoofgebou is skoon, die terrein veilig en baie mooi. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was baie lekker.

Andre F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam met great diens en goeie ligging.

Dit was 'n lekker ervaring met vriendelike en behulpsame mense. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer waardeer en was voorreg om julle hier te kom huisves.
Chris en Christine

Wia-Kyla Accommodation
Sonette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette V
Gesin met tieners

Bitter netjies en skoon. Vriendelik en uiters behulpsaam.

Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en personeel. Ons tuis laat voel en op ons gemak. Kos uitstekend. Verskriklik skoon en netjies. Sal graag weer besoek.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te kon huisves. Julle is altyd welkom. Chris en Christine.

Wia-Kyla Accommodation
Pieter C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met vriende

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het ons verblyf saam met vriende baie aangenaam gevind. Die kamer is netjies en skoon en pragtig versier. Die lugversorger is 'n bonus. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en die heerlikste ontbyt. Teen billike pryse bedien. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie Pieter, julle is altyd welkom!

Groete,
Chris en Christine

Wia-Kyla Accommodation
Rina O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Burger baie lekker.

Baie nice! Gemaklik, warm water net nie konstant warm, moet maar rondspeel met krane, maar nie groot probleem.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie.

Wia-Kyla Accommodation
Kotie O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek.

Ons het verblyf gesoek vir een aand na 'n troue in Louis Trichadt. Ontvangs was vriendelik en inteken vinnig en maklik. Ons het die lekkerste hamburger (regtig lekkerste ooit!) by die restaurant geëet. Die kamers is netjies en groot en die lugversorger 'n bonus. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom. Chris en Christine.

Wia-Kyla Accommodation
Jorina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina V
Saam met vriende

Excellent.

Enjoyed our sleepover and restaurant was perfect.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie julle is altyd welkom.

Wia-Kyla Accommodation
Thinus P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornag-stop.

Skoon, netjiese akkommodasie, lekker kos by Hunters Retreat. Ideale oornag-stop.

Pieter P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam, skoon, netjiese verblyf en heerlike geregte!

Chris en sy span is uithaler gashere en -vroue met 'n diensingesteldheid wat ons verblyf so aangenaam moontlik wou maak. Ons sal enige tyd weer hierdie tuiste in die uithoek van ons land wil besoek.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie julle, julle is ook altyd welkom. Dit was lekker om julle by ons te hê.

Wia-Kyla Accommodation
Marlise V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gewees.

Baie baie dankie vir 'n lieflike oornagplekkie. Eienaar is warm en spontaan. Restaurant se kos is voortreflik en kan enige stadsrestaurant op hul neus laat kyk.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie Marlise, dit was lekker om julle by ons te kon huisves. Julle is altyd welkom.
Chris en Christine.

Wia-Kyla Accommodation
Desmond B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond B
Saam met vriende

Professionele, vriendelike diens.

Sien sterre.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie Desmond,julle is altyd welkom. Lekker om met mense soos julle te werk!

Chris en Christine.

Wia-Kyla Accommodation
Mandla V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasure for us to be at the place. I really appreciate the hospitality that prevails in the area.

Great experience. The host was so gentle and we really enjoyed our stay.

Mariska G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel langs die N1.

Ons was oppad na my maat se groot word wêreld in Louis Trichard en Venda op pad na Kruger. Met ons aankoms daar is ons vriendelik verwelkom. Ons is toe kamer nommer 4 geallokeer. Wat 'n verrassing! Daai kamer was so mooi en gemaklik ingerig. Ek was mal oor die proteas in die kamer! Na ons uit gepak het was ons na die restourant toe gewees. Die atmosfeer daar is een waar jy welkom voel maak nie saak van waar jy is nie. Die gasvryheid is iets wat mens nie oral kry nie. Die heel beste was die kos wat ons daar geëet het die aand. Yum! Daai kos was die heel beste. Werner het hulle ribs gehad, sy tip is om die grootste porsie te bestel want as jy kleiner bestel gaan jy beslis nog wil he! Julle sal ons beslis weer sien.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie, baie dankie. Julle is altyd welkom.

Wia-Kyla Accommodation
Marinda S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie lekker gewees. Netjies en skoon. Maklik die plek gekry.

James H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Defnitiewe JA!

Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Kamer en badkamer baie stylvol en netjies. Beddegoed skoon en smaakvol. Sal beslis weer daar oornag. Rustig en stil, mooi tuin. Veilige parkering agter geslote hek. Baie skoon!

Melva M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melva M

Beautiful peace place, value for money.

Wia-Kyla Family Restaurant and Accommodation is a lovely place. The rooms were tidy and decor was beautiful. We were staying in Room 2 with my mom, aunt, and niece. They too loved the place. The only thing I would say needs improvement is the look and feel of the restaurant as well as the water pressure of the toilets. It took a bit of time to fill the toilet cistern, which was a bit of an inconvenience. The gentleman was very friendly and helpful, he had great customer service.

Gertie H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertie H
Gesin met tieners

Lekker plek om by oor te slaap. Heerlike kos!

Wia Kyla is gerieflik geleë. Die kamers is baie skoon en die kos is heerlik. Perfekte plek om oor te slaap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to spend a night. Delicious food!

Wia Kyla is conveniently located. The rooms are spotless and the food is great. Perfect place to spend the night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Thank you Dave, nice to have you people here!
Chris Cohen

Wia-Kyla Accommodation
Les R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Les R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Hoogs aan te beveel en mense baie vriendelik.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit hoop ons sien julle gou weer!

Wia-Kyla Accommodation
Rikus H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus H
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Die kamers was baie netjies en skoon en die restaurant se kos is uit die boonste rakke.

Wia-Kyla Accommodation's terugvoer

Baie dankie Rikus-julle was lekker om julle hier te hê!

Wia-Kyla Accommodation
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N1 Highway, , Louis Trichardt, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTcyZjNlLTU2M2EtNGI4MS1hZTJhLTEzNGY5ODU4Y2E3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 On the N1 Highway 15 km from Louis Trichardt 0929 Limpopo 086 999 0018 07:00-19:00 10:00 -23.174895 29.874675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za